Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Getaway

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anne-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Seaview Getaway
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Charl L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die moeite werd om weer te gaan.

Lekker huis. Goed ingerig met toebehore en gemaklik. Alles daar wat nodig is, van speserye tot vuuraanstekers. Ek het gesien iemand het in die verlede negatiewe kommentaar oor die televisieskerm gegee, die een wat ons daar aangetref het, is perfek. was buigbaar met aankoms en vertrektyd, wat dit nog meer aangenaam maak om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview Getaway se terugvoer

Charl is meer as welkom terug, die huis was skoon en in baie goeie kondisie gelos. Dankie Charl, ons waardeer dit baie.

Seaview Getaway
Angela Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly, ek sal Seaview Getaway enige tyd aanbeveel.

Skoon, netjies en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nandipha M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandipha M
Gesin met klein kinders

Wonderful stay and we had fun as a family. Fresh fish braai.

We had a great time as a family. The house is as it is in the pictures, very beautiful and big with most of what you’d need. Load shedding spoiled our weekend a bit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob R

This special place has everything you need, is tastefully and practically furnished, peaceful and lovely.

Well worth a visit! Seaview Gateway has an expansive view of the ocean with Cape Agulhas to the right. The venue has facilities that cater for 3 couples. It's a great place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan L
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Moderne huis wat alles so gemaklik as moontlik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan G
Saam met vriende

Awesomeness!

Emails to review places and businesses after you’ve been there can be annoying but if there was ever a place worthy of a review it’s Seaview Getaway Struisbaai. Sleek, contemporary, modern, clean and super cool with sea views all day, it felt like a home away from home. Very stylish furniture, exceptional quality and super comfy. We were very well received and directed. A very special touch is that Anne-Marie the owner painted all the artwork throughout the whole house herself. We found our new favourite place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview Getaway se terugvoer

Dit was n plesier om Riaan en sy familie in ons huis te ontvang, huis is netjies gelos. Baie dankie Riaan julle is meer as welkom om weer te kom.

Seaview Getaway
Christo N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo N
Gesin met tieners

Fantasties.

Volledig toegeruste huis met uitstekende toebehore. Uitsig is fantasties en jy kan behoorlik rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M
Gesin met klein kinders

Gemaklik.

Klein dinge wat Anne-Marie gedoen het maak 'n verskil. Daar was ys, blits, sunlight liquid en koffie, iets wat mens gewoonlik nie kry nie. En die heerlike bottel wyn was 'n bonus. Super skoon met als wat jy nodig het. En veilig! Sal vir seker weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry C
Saam met vriende

Most enjoyable because of the location and quality of the property.

Anne-Marie genuinely cares for her clients' wellbeing and enjoyment. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Saam met vriende

It was wonderful.

Everything we require and more was available. The management at the establishment was very efficient and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner C

Fantastiese see-uitsig!

Wonderlike, netjiese plek met die perfekte see-uitsig, op 'n mooi sonskyndag kan jy die skepe en bote sien verbygaan, daar was ook 'n goeie verkyker in die huis om dit beter te kan besigtig. Die huis was goed toegerus met als wat nodig was, groot kombuis, lekker braaikamer, en die kamers was almal ruim met elkeen sy eie badkamer. Paar klein goedjies wat aandag benodig, soos 'n beter TV, huidige een is redelik oud en beeld baie dof, die toilet in die hoofbadkamer hou aan met loop as jy hom trek (gebeur wel net elke nou en dan), hierdie is wel baie klein goedjies en verder kan ek glad nie kla nie. Sal definitief weer besoek in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B
Gesin met tieners

Asemrowende uitsig en puik akkommodasie.

Ons is by Seaview Getaway verwelkom met 'n heerlike bottel wyn, sjokolade, verwelkomingsbriefie en silwerskoon huis. Anne-Marie het aan als wat ons kon droom om nodig te hê, en nog meer, gedink. Ons beveel Seaview Gateway hoog aan en sal beslis weer daar gaan bly. Baie dankie vir jou gasvryheid en dat julle, jul seehuis met jou pragtige kunswerke, aan ons geleen het, Anne-Marie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview Getaway se terugvoer

Altyd dankbaar om sulke pragtige gaste soos Tania te kry, wat so mooi na ons see huis gekyk het. Alles was silwer skoon gelaat. Tania, julle is beslis baie welkom om weer te kom kuier.

Seaview Getaway
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 161, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5a5b7ef420397dfba7af1283603c2899e15d19194eb340ece058591a164c1e92139d5f6384988cb12d8f40695fb66480cab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 161 Ocean View Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 16:00 -34.812148304652 20.034113238552
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem