Seaview Holiday Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Seaview Holiday Home is aan die bergkant van Bettysbaai geleë. Die huis is troeteldiervriendelik en het 'n pragtige see-uitsig vanaf die patio.

Dié huis is volledig gemeubileer en het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en 'n dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamer het ook 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens ? ideaal vir kinders.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus en het 'n yskas-vrieskas met 'n dubbeldeur, 'n mikrogolfoond en 'n wasmasjien-tuimeldroër. Daar is geen stoof of oond nie. Die leefarea het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n binnebraai-area, pizza-oond en kroeg.

Die leefarea lei na die patio met 'n uitsig oor die see. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Goed gemanierde klein of mediumgrootte-honde word op versoek toegelaat.

Slaapplek

'n Bespreking by Seaview Holiday Home sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Skoonheidskliniek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Seaview Holiday Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za