LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+136
Selfsorg in Hartenbos

Seaview Lodge



  • 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 40 Kaap de Goedehoop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Seaview Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorp Hartenbos. Die eenhede is ideaal geleë naby veilige swemstrande, restaurante en besienswaardighede.

Akkommodasie word gebied in 7 privaat woonstelle met slaapplek vir 2, 4, 5 en 6 gaste. Die eenhede is op die grondvloer of op die eerste verdieping van die gebou geleë. Elke eenheid het 'n privaat ingang.

Daar is kombuisie om aan gaste se selfsorgbehoeftes te voldoen in elke eenheid. Braaigeriewe en 'n TV met 'n DStv-gastehuispakket is ook in elke eenheid beskikbaar. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien. Ongelukkig word komberse nie voorsien nie, maar linne word wel voorsien.

Gaste kan 'n verskeidenheid doendinge soos swem, kano, snorkel, skubaduik, bootry, valskermsweef, gholf, voetslaan en putt-putt in die area geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Skoonmaakdiens
Fietsry
Visvang

Kamers

Unit 2 at Seaview Lodge
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid is op die eerste verdieping en is ideaal vir 'n paartjie. Daar is 'n koninggrootte-bed in die slaaparea en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, induksiestoofplaat en 'n ketel toegerus. Ander geriewe sluit 'n braai-area en 'n TV met sekere DStv-kanale in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie handdoeke, skoonmaakmiddels, vullissakke en toiletware saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Unit 4 at Seaview Lodge
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenslaapkamereenheid het slaapplek vir 5. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n stapelbed in die sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oondjie met 'n tweeplaatstoof en 'n ketel. Verder is daar braaigeriewe en 'n TV met DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie handdoeke, skoonmaakmiddels, vullissakke en toiletware saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Unit 6 at Seaview Lodge
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders en is op die onderste verdieping geleë. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oondjie met 'n tweeplaatstoof en 'n ketel. Verder is daar braaigeriewe en 'n TV met DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie handdoeke, skoonmaakmiddels, vullissakke en toiletware saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Unit 5 at Seaview Lodge
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders en is op die onderste verdieping geleë. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oondjie met 'n tweeplaatstoof en 'n ketel. Verder is daar braaigeriewe en 'n TV met DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie handdoeke, skoonmaakmiddels, vullissakke en toiletware saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Unit 3 at Seaview Lodge
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed en daar is nog 'n klein vertrek met 'n stapelbed. Die leefarea het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, induksiestoofplaat en 'n ketel toegerus en die eenheid het braaigeriewe en 'n TV met DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie handdoeke, skoonmaakmiddels, vullissakke en toiletware saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Unit 7 at Seaview Lodge
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenslaapkamereenheid het 'n dubbelbed in die slaapkamer en 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond oondjie met 'n tweeplaatstoof, en 'n ketel. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n balkon met braaigeriewe. Daar is ook 'n binne braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie handdoeke, skoonmaakmiddels, vullissakke en toiletware saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Unit 1 at Seaview Lodge
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet en die kombuis is met 'n yskas, stoof en 'n ketel toegerus. Daar is ook braaigeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie handdoeke, skoonmaakmiddels, vullissakke en toiletware saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Helanie W
5.0
Goeie ligging. Ruim woonstel. Stylvol en netjies. Heerlik gekuier in 'n baie ruim en netjiese woonstel.
Okt 2026
Elmari M
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige dekor, goed toegerus, loopafstand na winkels en vermaak en veilig. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is pragtig ingerig en goed toegerus...
Sien meer
Okt 2026
Maureen W
Gesin met klein kinders
5.0
Looking forward to the next visit. The stay was just what we needed and more. The unexpected upgrade to an alternative unit was wow. Mo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Madelein G
Saam met vriende
5.0
Awesome. Awesome stay with my family for a wedding.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Ilani V
Gesin met tieners
5.0
Wonderful. We always love our stay at Seaview Lodge.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026

4.6/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Helanie W
Kort verblyf
5.0
Okt 2026

Goeie ligging. Ruim woonstel. Stylvol en netjies. Heerlik gekuier in 'n baie ruim en netjiese woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2026

Pragtige dekor, goed toegerus, loopafstand na winkels en vermaak en veilig. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is pragtig ingerig en goed toegerus. Dis lekker sentraal en naby die seefront en stalletjies. Cornel is 'n baie oulike gasvrou en het ekstra moeite vir ons gedoen. Ons sal graag weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen W
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Looking forward to the next visit. The stay was just what we needed and more. The unexpected upgrade to an alternative unit was wow. More than money's worth.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein G
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Awesome. Awesome stay with my family for a wedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilani V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Wonderful. We always love our stay at Seaview Lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmerelda N
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Excellent stay. Very exceptional place, you have everything you need at your disposal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette H
Lang verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jul 2026

Vriendelike gasvrou. Sal verblyf 100% aanbeveel. Baie netjies, als wat jy benodig en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie netjiese en gerieflike eenhede, sal beslis weer daar bly. Baie netjiese eenhede, sentraal geleë, baie gerieflik met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantasties. Dankie vir jou gasvryheid en om te gee. Alles was netjies en skoon. En het gevoel soos jou eie huis. Baie dankie. Eenheid nr 2 was bo baas berghuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 149

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

Gaste dink Seaview Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 20:00
Uitklok Voor 10:00
Unit 2 at Seaview Lodge
Selfsorg
Unit 4 at Seaview Lodge
Selfsorg
Unit 6 at Seaview Lodge
Selfsorg
Unit 5 at Seaview Lodge
Selfsorg
Unit 3 at Seaview Lodge
Selfsorg
Unit 7 at Seaview Lodge
Selfsorg
Unit 1 at Seaview Lodge
Selfsorg

Gaste moet asb. hul eie handdoeke, skoonmaakmiddels, vullissakke en toiletware saambring.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

40 Kaap de Goedehoop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca2dfc424d0c74b630b1c0f0f132e002239c2ea351c4740ef66bfec20e2b8749d5686e575cb1ff25769dc467b06090379381?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 149 5 1 5 40 Kaap de Goedehoop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.12625 22.11425
Soek in 'n groter streek