Sedgefield Holiday House on Tiptol
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Chean-dee L - Apr 2024
Algehele gradering
4/10.
Sarina S - Jan 2024
Algehele gradering
Very nice peaceful area!
Monique S - Feb 2023
Algehele gradering
Geen klagtes oor Tiptol nie, dis baie rustig en ook 'n veilige gebied.
Lizette S - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Anelicha G - Des 2022
Algehele gradering
Naby die see. Naby winkels en die highway. Baie lekker huis. Beddens gemaklik.
Ivandro W - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker om by Sedgefield House on Tiptol vakansie te hou. Die ontvanger by die plek was nie vriendelik nie.
Ismail E - Jan 2022
Algehele gradering
Space and quietness was perfect.
Rijkie T - Jan 2022
Algehele gradering
Die huis is ruim met alles wat nodig is. Lekker gekuier by braai wat wind beskud is. Goeie waarde vir geld.
Sedgefield Holiday House on Tiptol se terugvoer
Baie Dankie. Wil hierdie jaar dit nog beter maak.
Groete
Paul
Nadia E - Jan 2022
Algehele gradering
Ruim huis en goeie plek vir hond met 'n pragtige tuin.
Lees meerRonell V - Des 2021
Algehele gradering
Verblyf was bevredigend.
Vanessa V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker geslaap. Alles was mooi puik diens.
Anmari L - Mei 2021
Algehele gradering
Lekkerste huis vir vakansie.
Sedgefield Holiday House on Tiptol se terugvoer
Bly julle het dit geniet.
Hoop ons kan julle weer in toekoms ontvang.
Samantha O - Feb 2021
Algehele gradering
Our stay was very pleasant. Just a bit short. The drive was slightly tiring, as we came from Cape Town. Think one should have more time to spend and experience the place and community.
Lees meerDinah U - Des 2020
Algehele gradering
Tiptol is a convenient, well located, clean and a spacious holiday home.
Ashley B - Okt 2020
Algehele gradering
Huis is groot en ruim, maar was teleurgesteld toe die beddegoed vuil was.
Andre' M - Okt 2020
Algehele gradering
Sedgefield is always preferred place of stop over or vacation.
Jana G - Des 2019
Algehele gradering
Ontspannend.
Sedgefield Holiday House on Tiptol se terugvoer
Bly julle het dit geniet hoop ons sien julle weer.
Cheslyn C - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige ruimvolle plek.
Leanthea I - Jun 2019
Algehele gradering
Familietyd onbeskryflik lekker.
Sedgefield Holiday House on Tiptol se terugvoer
Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet hoop ons sien julle weer.
Abigail B - Mei 2019
Algehele gradering
Beautiful house.
Adele W - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig.
Gail C - Mrt 2019
Algehele gradering
Great place to stay.
Alicia A - Feb 2019
Algehele gradering
We loved it there, will go back any day.
Hendry C - Okt 2018
Algehele gradering
Feels like a home far from home.
Sedgefield Holiday House on Tiptol se terugvoer
Ek IS bly julle het dit geniet.
Claudine J - Sep 2018
Algehele gradering
The house is practical and it was clean and in a safe area.
Bertus L - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Rushda S - Apr 2018
Algehele gradering
Amazing house to stay in and will definitely go back.
Sedgefield Holiday House on Tiptol se terugvoer
Dear Rushda,
Thank you for the nice review, I am glad you enjoyed it. Hope you visit House on Tiptol again.
Have a lovely day.
Regards,
Paul
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tiptolstraat 14, Sedgefield, 6570, Wes-Kaap