The Island Akkommodasie by Sedgefield Island Villa | LekkeSlaap
+11

Sedgefield Island Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wet-straat 8, Die Eiland, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sedgefield Island Villa bied gehalteverblyf aan 'n paartjie naby verskeie winkels, restaurante, die strand doendinge en besienswaardighede.

Die tuinkothuis is op 'n residensiële perseel en het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV asook 'n eetarea waar gaste hul etes kan geniet.

Daar is braaigeriewe op die patio en veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Die perseel 14 km vanaf Lakes Area Nasionale Park, asook 1,1 km vanaf Sedgefield Tennis Club. Hierdie woonstel is 500 m vanaf Sedgefield Market en 9 km van die Groenvlei-dam af.

Swartvlei-meer is 2 km van die woonstel af en Groenvlei-meer is 9 km verder. Die naaste lughawe is George Lughawe, 44 km vanaf Sedgefield Island Villa.

Slaapplek

’n Bespreking by Sedgefield Island Villa sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • De Wet-straat 8, Die Eiland, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wet-straat 8, Die Eiland, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl3OxU2BOGrnmTip7ymQ8k0IZWYbdd6NGjySnuq9SCMWIOqjTYB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 8 De Wet Street Die Eiland 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0136533 22.7797826
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za