Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sedgefield Island Villa

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Sedgefield Island Villa
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Eben L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos bo.

Baie lekker dankie. Vriendelike ontvangs en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antionette E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ontspannend.

Die plekkie was pragtig skoon en netjies. Daar is voorsiening gemaak vir alle seisoene. Dit is baie goed geleë. Stap afstand van Wild Oats Market en Engen waar 'n Wimpy is. Daar is 'n gasstoof vir loadshedding, en voorsiening is gemaak met gloeilampe wat inskop sodra die krag afgaan. Daar is 'n lekker bank op die agterstoep waar mens koffie of 'n glasie wyn kan geniet. 'n Ekstra bonus vir ons as katmense was die gemmerkat wat ons geselskap gehou het. Die afdak en privaatingang het gemaak dat ons verseker elke keer as ons Sedgefield toe kom, van Jolene se plek gebruik sal maak. Dit was baie stil en rustig en ons het ons tydjie daar vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sedgefield Island Villa se terugvoer

Thank you for your kind review, Antoinette. I am so glad you were comfortable and had an enjoyable stay. It was lovely to meet and host you. We look forward to hosting you again in the near future. Kind regards, Jolene.

Sedgefield Island Villa
Heather G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather G
Gesin met klein kinders

Peaceful, simple living and close to everything!

Perhaps fitting an aircon, especially when it's so hot and humid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derrick M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Island Villa is 'n klein oase!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sedgefield Island Villa se terugvoer

Thank you for your kind words Derrick. It was lovely to have you visit.

Sedgefield Island Villa
Liz M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liz M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful cottage from which to explore Sedgefield.

Good location, welcoming host, within walking distance of lagoon nature trail, lovely decor, peaceful garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sedgefield Island Villa se terugvoer

Thank you for your kind words, Liz.
It was wonderful to meet you both.
Kind regards,
Jolene

Sedgefield Island Villa
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wet-straat 8, Die Eiland, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl3OxU2BOGrnmTip7ymQ8k0IZWYbdd6NGjySnuq9SCMWIOqjTYB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 8 De Wet Street Die Eiland 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0136533 22.7797826
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem