Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die eenheid word voor en na die verblyf-periode skoongemaak. Indien gaste 'n skoonmaakdiens tydens verblyf benodig, kan hulle dit aanvra teen R180 per dag.
Alle verblyf-kostes moet 21 dae voor die inklokdatum betaal word.
Let daarop dat gaste nie toegang tot die swembad het nie, dit is vir die hoofhuis se privaat gebruik.
Daar is slegs 1 parkeerplek op die perseel per kothuis. Laat ons asb. vooraf weet indien jy enige ander voertuie of sleepwaens het en ons sal kyk of ons kan uithelp. Indien daar nie ander gaste is nie, behoort dit nie 'n probleem te wees nie. Indien albei eenhede egter bespreek is, is daar slegs 1 parkeerplek per eenheid op die perseel. Ander voertuie kan dan buite die eiendom parkeer.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Die gasheer se troeteldiere woon in die hoofhuis - Hierdie gebied is omhein en apart van die kothuis-area.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Kingfisher Drive, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang