Sedgefield Lagoon Views

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sedgefield Lagoon Views is 'n ruim vakansiehuis vir 8 gaste. Dis net 1 km van die strandmeermond en Cola-strand af.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers wat badkamergeriewe deel. Een van die kamers het 'n koninggrootte-bed en die ander 3 kamers het elkeen 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet.

Die sitkamer het 'n TV en bied toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die strandmeer. Let wel dat dele van die eenheid met trappe bereik word en nie geskik is vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Sedgefield bied verskeie koffiewinkels en restaurante en doendinge soos wandel, bergfietsry, vlieërplankry, valskermsweef en vele meer.

Slaapplek

'n Bespreking by Sedgefield Lagoon Views sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sedgefield Lagoon Views gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za