Jacobsbaai Akkommodasie by See-pampoentjie | LekkeSlaap
+15

See-pampoentjie

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 37 resensies vir See-pampoentjie
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Rita C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie netjies en vriendelike diens.

Robert M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, clean little cottage and very peaceful atmosphere.

Made to feel very welcome by Chrisna, the owner, and complimentary tea, coffee and rusks were very welcome. Very clean and neat with lovely splashes of Christmas included. Close enough to the sea to enjoy walks.

Magda D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nou 'n groot plesier!

Netjies, alles wat 'n mense nodig, privaat, veilige parkering, vriendelik en behulpsame gasvrou. Sal beslis weer daar bly!

See-pampoentjie's terugvoer

Hi Magda, Kom kuier gerus weer! Was lekker om julle te ontmoet! Pampoentjiegroete Chrisna

See-pampoentjie
Marielouise P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marielouise P
Saam met vriende

Wat 'n pragtige plekkie waar mens sommer net tuis voel.

Baie dankie aan Tannie Chrisna-hulle wat hierdie plekkie so ongelooflik lekker vir ons gemaak het en wat regtig uit hul pad gegaan het om ons verblyf daar die moeite werd te gemaak het. Ek kan hierdie plekkie regtig aanbeveel. Dit was pragtig.

See-pampoentjie's terugvoer

Dankie Marielouise dat julle Jacobsbaai en See-ster gekies het vir julle vakansie, kom kuier gerus weer, was heerlik om julle hier te he, See-stergroete .

See-pampoentjie
Lizette V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons wou nie weer huis toe gaan nie!

Rustig, veilig, super skoon en netjies en ten volle toegerus met alles wat jy moontlik kan nodig kry met die privaatheid wat jy soek. Vriendelikste ontvangs! Ons sal definitief terug wees.

Luzanne C - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luzanne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs en ons het heerlik gebly.

Sal definitief weer daar bly.

Karin O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en lekker rustig.

Wat 'n lekker plekkie en uitstekende diens. Ons sal definitief weer gaan kuier.

See-pampoentjie's terugvoer

Baie dankie Karin vir julle vriendelike terugvoering. Waardeer dit baie, kom kuier gerus weer.
Jacobsbaai groete,
Chrisna

See-pampoentjie
Riaan L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige, netjiese verblyfplek!

Baie goed toegeruste eenheid. Aangename dekor wat jou uitlok om jou voete te lig en te rus.

Luzanne P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, romantiese wegbreek huisie!

Dit was ons eerste huweliksherdenking en die perfekte plekkie om dit te vier! Naby die see, die braaikamer is beskut teen die wind en die plekkie is goed uitgerus en baie netjies en skoon. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Eugene V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Persoonlike aandag laat voel jou tuis en maak 'n verskil!

Chrisna se persoonlike verwelkoming met ons aankoms, die daaglikse boodskappie om te verseker dat ons nog ons verblyf geniet en bo alles die heerlike pannekoek met ons terugkeer na See-pampoentjie op 'n koue dag was die beste! Ons het elke oomblik van ons verblyf geniet baie dankie.

Lieben S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lieben S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Ten spyte daarvan dat dit selfsorg is, vir net onder R 400 pppn, verwag mens darem iets meer as GEEN diens nie - selfs nie eers 'n ekstra rol toiletpapier. In Somerset-Wes het ons vol B&B plus gedienste kamer met uitsig oor hele Valsbaai gehad vir slegs R 600 pn vir 2 mense.

Jana S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie netjiese woonstel met alles wat jy nodig het.

Baie skoon en netjies. Vriendelike diens en bevat alles wat mens moontlik kan nodig kry.

Lize B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek plek na aan ons harte.

Tweede keer terug by Seepampoentjie, en dit raak net beter met elke kuier. Baie dankie Chrisna vir jou gasvryheid! Ons kom gou weer terug. Ons kan dit sterk aanbeveel!

See-pampoentjie's terugvoer

Hi Lize, baie dankie dat julle weer kom kuier het, dit was heerlik om julle te ontvang. Ons wag vir die volgende kuiertjie, mooi bly Chrisna

See-pampoentjie
Hannes D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil.

Sien sterre.

Leana S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana S

Baie lieflike plekkie!

Baie lieflike plekkie waar mens kan rus en afskakel.

Leana V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustigheid.

Pragtige, privaat eenheid. Ideaal vir 'n romantiese naweek weg.

Marisa L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marisa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Dis 'n baie rustige wegbreek. Kan dit beslis aanbeveel. Baie netjies en skoon.

Lize B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte stil wegbreek. Net wat ons nodig gehad het.

See-pampoentjie was vreeslik oulik en ons sal dit weer besoek. Kan dit sterk aanbeveel! Stel wel voor om die buitebraai se skoorsteen bietjie hoër te bou, rook het in huisie ingetrek. Nuwe opgedateerde foto's van die buite stoeparea sal ook meer voete bring.

Albert V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, vriendelik en goed toegerus vir een of twee mense.

Goed toegeruste, knus verblyf vir een of twee met vriendelike diens!

Riana J - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en knus.

Dit was 'n lieflike plek om te bly. Die binnekant was huislik en skoon. Klein goedjies soos melk en beskuit is goed deurdag.

Wynand L - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wynand L
Enkelreisiger

Goed, maar kon beter gewees het.

Verblyf is goed, maar basies. Verkies moontlik meer/beter kookware en toestelle in kombuis. Verblyf is ongelukkig bederf as gevolg van bouwerke wat plaasgevind het op die erf langsaan. Kon moontlik in kennis gestel gewees het van dit. In toekoms sal daar waarskynlik nie meer die lekker stilte wees nie, as gevolg van baie meer mense wat moontlik regs langs die akkommodasie gaan bly.

Lize D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie.

Mooi plekkie met 'n baie vriendelike ontvangs van eienaar/agent.

Johan B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus en ontspan.

See Pampoentjie is baie volledig toegerus met lekker braai plek wat beskut is teen die wind. Jy hoef net klere, persoonlike toiletware, kos en drinkgoed saam te neem. Ideaal vir paartjie wat net bietjie wil rus en tyd saam spandeer. Stil en rustige omgewing. Binne stapafstand van die see.

Jan W - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Enigste probleem was die geraas van die bouers op die perseel langsaan.

Coenie N - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Baie lekker en rustig met goeie diens.

Yvette D - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie hemel op aarde.

See-pampoentjie is 'n stukkie hemel op aarde. Dis baie netjies en skoon en ons het dadelik tuisgevoel. Die vriendelikheid, behulpsaamheid en belangstelling van ons gasvrou, Chrisna, was uitstekend. Die aandag wat geskenk word aan die klein goedjies maak n groot positiewe verskil.Ons sal definitief weer bespreek en beveel dit aan vir enige iemand wat rus en vrede soek.

Isaac D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac D
Saam met eggenoot / lewensmaat

See-pampoentjie was 'n snoesige nessie vir my en my bokkie.

Die rooi tafel en stoeltjie het ons baie beïndruk en ons onmiddellik laat welkom voel. Die plek is baie netjies en toegerus met net die nodige. See-pampoentjie se eienaar is baie vriendelik en sien daarna om dat hulle gaste gemaklik is. Ons beveel dit aan vir enige paartjie wat net rustig en lekker wil kuier.

Lynn O - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en privaat.

Van ons aankoms was ons verras met 'n baie netjiese plekkie. Gehalte-items vir gebruik. Alles wat 'n mens nodig het, is voorsien. Gasvrou, Chrisna, is baie vriendelik.

Rashaad H - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rashaad H
Saam met vriende

Nice and clean.

Very nice and private. House clean and comfortable.

Leta M - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Alles was perfek, baie skoon en netjies en die eenheid is baie goed toegerus.

Deirdre K - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

All I can say is, this place is amazing!

Wynand L - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand L
Enkelreisiger

Baie netjiese, moderne verblyf - rustig en stil - goeie wegbreekplekkie.

Die plekkie was netjies, modern en goed toegerus. Die omgewing is rustig en stil - lekker plek om weg te kom van die gejaagde en raserige stadslewe. Naby genoeg aan winkels om alle benodigdhede te kry (in Saldanha of Vredenburg), en ander kuierplekke (in Langebaan). Sal volgende keer beslis weer kom.

Siegfried J - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Siegfried J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik by See-pampoentjie.

Alles is in 'n puik kondisie. Baie skoon! Loopafstand na die see. Ons sal definitief weer hier bly as ons weer Jacobsbaai se kant toe kom.

Laurette H - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laurette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreekplekkie!

Die plekkie was pragtig skoon en goed toegerus. Die omgewing is rustig en ons het heerlik ontspan. Sal volgende keer beslis langer bly. Dankie vir jou gasvryheid Chrisna.

Lee S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plekkie, het dit baie geniet en tuis gevoel.

Die pluspunt is die volledige DStv-pakket. Daar kort net 'n strykyster en 'n pan.

Marie B - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

See-pampoentjie is 'n juweeltjie op die weskus.

Een van die skoonste woonplekke wat ons al ooit besoek het, uiters netjies en pragtig ingerig met moderne badkamer en ruim leefarea vir slegs twee gaste. Kan dit definitief vir enige iemand aanbeveel wat die rustigheid van die weskus wil beleef. Baie naby aan besienswaardighede soos die Weskus Fossielpark, Paternoster, Langebaan. Mooi natuurskoon en pragtige veldblomme. Uitstekend!

Jacqui B - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik, netjies en skoon. Die plek het alles wat mens nodig het.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die eenheid was mooi skoon en baie gemaklik. Ons het heerlik ontspan! Baie oulik en die diens was baie vriendelik. Awesome!

Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerom 4 No. 27, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0Mzc4YzMwLWUzZTEtNGQwOS05Y2UwLTM2NTQ3NzQzMDMzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 Keerom 4 No 27 Jacobsbaai 7395 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -32.970237892822 17.887921582375
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za