See-Soene
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berthold Alheit-straat 51, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R890 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
See-Soene is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis op die gasheer se perseel in Bay View, Mosselbaai, en bied gerieflike verblyf aan 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot 'n groot stoep met sitplek, braaigeriewe en 'n erf waarin kinders kan speel.
Slaapplek
’n Bespreking by See-Soene sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Karen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande gelys 11
Ligging
- Berthold Alheit-straat 51, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink See-Soene het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bay View Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berthold Alheit-straat 51, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom