Saldanhabaai Munisipaliteit Akkommodasie by See-ster | LekkeSlaap
+27

See-ster

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 23 Mrt 2020 tot 31 Mei 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerom 4, nr. 27, Jacobsbaai, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 R1 040 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jacobs baai is 'n rustige klein dorpie met grondpaaie en wit huisies wat slegs 'n uur en half se ry vanaf Kaapstad is.

Daar is 'n pragtige wit strand wat ideaal vir swem, visvang en kreefduik is. Jacobsbaai istussen Vredenburg en Saldanha aan die Weskus geleë.

See-Ster is 'n pragtige selfsorg-eenheid aangrensend tot die hoofhuis met en suite-badkamers. Slaapkamer 1 het 'n dubbelbed met 'n wasbak, bad en 'n toilet terwyl Slaapkamer 2 oor 2 enkelbeddens met wasbak, stort en 'n toilet beskik.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus. Die leefarea het 'n dagbed en bied toegang tot 'n onderdak-braaiplek en 'n pragtuin.

Beddegoed en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Volledige DStv, kook- en braaigeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, 'n braaipan en 'n yskas-vrieskas is ingesluit.

Slaapplek

’n Bespreking by See-ster sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir See-ster
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Keerom 4, nr. 27, Jacobsbaai, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink See-ster het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 300
Vanaf R1 040
per nag (plek vir 4)
was R1 300
Vanaf R1 040
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerom 4, nr. 27, Jacobsbaai, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiN2ZkNTBiLWRiZWQtNDYwYS04YjFiLTc4YTM0MGVkMjkzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 300, nou Vanaf R1 040  per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 Keerom 4, no. 27 Jacobsbaai 7395 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -32.970255619419 17.888081073761
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za