See-Struis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jacorene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 139
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Daniel D - Apr 2024
Algehele gradering
Ontspanne en rustig.
Marius M - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was lekker om daar te bly.
Keith W - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely accommodation, perfect location.
Antoinette F - Apr 2024
Algehele gradering
Enjoyed our stay. Excellent views. Comfortable. Quiet.
Natasha R - Mrt 2024
Algehele gradering
Little slice of heaven.
Wikus P - Mrt 2024
Algehele gradering
Beste view en kuier plekkie.
Ryno V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Hannes B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly! Sal See-Struis enige tyd aanbeveel.
Madelene K - Mrt 2024
Algehele gradering
Seevakansie in absolute gemak en rustigheid.
Louise P - Feb 2024
Algehele gradering
Rustigheid by die see.
Gert Snyman S - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Emerald V - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Vivienne G - Des 2023
Algehele gradering
Unforgettable.
Marcelle J - Des 2023
Algehele gradering
Rustige, ontspanne, gemaklike ervaring.
Janine V - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtig, perfek!
Beatrice W - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese uitsig.
Marlene K - Sep 2023
Algehele gradering
Lieflike see-uitsig en baie sentraal geleë.
Fabian L - Sep 2023
Algehele gradering
Very comfortable and convenient.
Anna L - Aug 2023
Algehele gradering
Gemaklike, netjiese, klein plekkie reg teen die see.
See-Struis se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering. Ons gaan def die plekkies beter in rug vir die krag onderbreukings
Jacques M - Aug 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Donnae T - Jul 2023
Algehele gradering
We spent a night at See Struis — what a perfect location! The unit was comfortable and had everything we needed.
See-Struis se terugvoer
Thank you for your review. I am very sorry about the smoke smell, we do not allow smoking in our apartments and bedding always gets washed after guests leave, but we will be more attentive on this.
Iggie E - Jul 2023
Algehele gradering
Ideale verblyf met panoramiese rivier- en see-uitsig.
See-Struis se terugvoer
Hi Iggy
Baie dankie vir jou terugvoering. Baie jammer oor die stort kop, dit is klaar vervang. Ons hoop om julle gou weer hier te he.
Vriendelike Groete
Jacorene
Gerard R - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging, traak-my-nie-agtige diens.
See-Struis se terugvoer
Hi Gerhard, dankie vir jou terugvoering. As die woonstel nie na jul sin was nie sou ek dit waardeer het dat julle vir my ingelig het tydens julle verblyf sodat ek dit toe vir julle beter kon maak. Al waarop ek ingelig was is dat julle 'n stryk yster benodig en gesukkel het om een lig aan te sit. Ek het vir julle daarmee gehelp, maar was glad nie bewus dat die plek nie skoon genoeg was nie of dat jul ongelukkig was nie. Mooi bly, Jacorene.
Marlene K - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly en die uitsig en ligging is pragtig.
See-Struis se terugvoer
Hi Marlene
Baie dankie vir jou terugvoering.
Baie jammer oor die ongerief. Ons het alles wat jy genoem het reg gemaak en aandag aan gegee. Die kombuis lig werk met 'n plug wat aan moet wees by die keutel. Daar sal in die toekoms 'n nota wees vir dit en altyd nuwe sponsies wees.
Hoop om jul gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Jacorene
Pieter G - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker, net te kort daar gebly.
See-Struis se terugvoer
Baie bly julle het lekker gebly, Pieter. Dankie vir die goeie terugvoering. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Yolandi B - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese veblyf, perfekte ligging!
See-Struis se terugvoer
Baie bly julle het lekker gebl, Yolandi. Dankie vir die goeie terugvoering. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Adelaide W - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitsig oor riviemonding en see pragtig. Verblyf baie netjies en aangenaam.
See-Struis se terugvoer
Ons is baie bly julle het lekker gebly, Adelaide. Dankie vir die goeie terugvoering. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Tessa R - Feb 2023
Algehele gradering
Goeie diens, skoon en mooi.
See-Struis se terugvoer
Baie bly julle het lekker gebly, Tessa. Dankie vir die goeie terugvoering. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Monica P - Jan 2023
Algehele gradering
Baie rustige, netjiese kusdorp.
Grant H - Jan 2023
Algehele gradering
A pleasant stay - great location.
Victor H - Nov 2022
Algehele gradering
Enjoyable, perfect location.
Delia C - Okt 2022
Algehele gradering
Alles fantasties.
Bernalee S - Okt 2022
Algehele gradering
Was 'n fantastiese huis. Baie stil en direk oorkant die water.
Sharon B - Aug 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig oor die see.
Landow K - Jul 2022
Algehele gradering
Was baie stil en rustig soos ons dit wou gehad het.
Kevin Roy B - Jul 2022
Algehele gradering
Pleasant stay.
Tammy H - Jul 2022
Algehele gradering
Beautiful and so close to beach.
Jolande B - Mei 2022
Algehele gradering
Eerste keer in Stilbaai en pragtige ligging vir die eenheid en uitsig.
Alida D - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly maar die plek kan beter gemaak word.
Lees meerLorinda E - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
Elzana B - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Ronel V - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese ligging en lekker vakansie.
Lees meerGerda N - Jan 2022
Algehele gradering
Asemrowend. Stilbaai pragtige en veilige plek.
Alesia V - Des 2021
Algehele gradering
Drama om handdoeke droog te kry.
Lees meerGabriel S - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese ligging, heerlik gekuier, ruim vir gesin van vier.
Olivia S - Nov 2021
Algehele gradering
Stunning plek en baie rustig.
Ethan S - Nov 2021
Algehele gradering
Beautiful views, right on the beach road. Nice size apartment. Good value for money.
Lees meerYvonne W - Jul 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir die prys.
Alfredo L - Mei 2021
Algehele gradering
Was baie lekker netjies en die see-uitsig is baie mooi.
Thys L - Mei 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie lekker.
Elize R - Mei 2021
Algehele gradering
Baie mooi uitsig. Goeie kliëntediens.
Bern V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Sal aanbeveel dat seep en haarwasmiddel in badkamer verskaf word.
Migiel R - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasies lekker.
Johan J - Mrt 2021
Algehele gradering
Presies waarna ons gesoek het. Lekker stil en op die strand met puik uitsig.
Hugh A - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantastiese ligging.
Bernard V - Mrt 2021
Algehele gradering
Naweek-plekkie
Benny O - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees met al die geriewe voldoende.
Zanya S - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderlike plekkie.
Gerrit V - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier en alles gehad wat nodig was. Sal weer daar gaan bly.
Julian M - Feb 2021
Algehele gradering
Baie bietjies. Baie vriendelik. Pragtige eenheid.
Riaan V - Jan 2021
Algehele gradering
Was baie rustig, woonstel was goed toegerus en gemaklik.
Riaan V - Jan 2021
Algehele gradering
Ongelooflik.
Brian B - Nov 2020
Algehele gradering
Gerieflik en goed toegerus, maar yskas lek.
Hennie R - Nov 2020
Algehele gradering
Die see-uitsig was fantasties. Die akkommodasie benodig onderhoud/opknapping.
Isabel L - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker met mooi uitsig.
Hannelie V - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig, gemaklike woonstel. Volledig toegerus.
Gerhard V - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik gewees.
Jaco V - Okt 2020
Algehele gradering
Impromtu
Abdoelaziez M - Sep 2020
Algehele gradering
Pleasant.
Charl B - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker en baie gerieflik, regs lang die see.
Suanette Z - Sep 2020
Algehele gradering
We just needed accommodation for a few people for 1 night and this was perfect.
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Sienta F - Feb 2020
Algehele gradering
Heel beste ligging in Stilbaai.
Lees meerReinhard M - Feb 2020
Algehele gradering
Sentraal en gemaklik.
John D - Jan 2020
Algehele gradering
So so.
Tess S - Jan 2020
Algehele gradering
Beautiful, peaceful and a memorable stay.
Liezel O - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastiese ligging, goed toegerus en baie netjies en skoon.
Steyn R - Nov 2019
Algehele gradering
Baie goeie ligging!
Salome D - Nov 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Danie V - Okt 2019
Algehele gradering
'n Pragtige uitsig oor beide die rivier en die see vanaf die balkon van hierdie pragtige plek.
Roelien K - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik.
Chris R - Sep 2019
Algehele gradering
Koud en onpersoonlik.
Hugo V - Sep 2019
Algehele gradering
Goeie ligging.
Charmaine D - Sep 2019
Algehele gradering
Lieflike uitsigte en gemaklik.
Monty F - Aug 2019
Algehele gradering
Good value for money with beautiful view.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie waarde vir geld met 'n pragtige uitsig.
Gerieflike en skoon verblyf vir 'n kort besoek, perfek geleë.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wendy R - Aug 2019
Algehele gradering
We arrived at 14:00 to be greeted by the cleaning lady who could hardly interact with us. She showed us our room and left. We did not meet anyone else from the establishment.
Wilna Van N - Aug 2019
Algehele gradering
Mooi en netjies.
Ludick J - Jul 2019
Algehele gradering
Goeie ruskans gebied.
Eugene M - Jun 2019
Algehele gradering
Alle verwagtinge is aan voldoen. Baie dankie, sal weer hier bly.
Glen M - Mrt 2019
Algehele gradering
Location is great.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ligging is goed.
Wat 'n lekker ligging en so behulpsaam.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Renier C - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige plek met asemrowende uitsig.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Manfred H - Feb 2018
Algehele gradering
Bad management.
Lana V - Feb 2018
Algehele gradering
Perfekte ligging vir seeliefhebbers.
Peter H - Des 2017
Algehele gradering
The location of unit was great, access to beach 50 m.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die ligging was great, strandtoegang 50 m.
Met aankoms kon ons nie die eienaar in die hande kry met die kontakdetails wat vir ons gegee is om toegang tot die eenheid te kry nie en ons moes op die ou end alternatiewe akkommodasie reël vir die aan. Die volgende dag het ons hom in die hande gekry en toegang verkry. Die DStv-dekodeerder was nie aangeskakel nie en na talle navrae was dit steeds nie aangeskakel nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Magdaleen R - Okt 2017
Algehele gradering
Baie mooi ligging, maar dit is ongelukkig al.
Lees meerAnonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Even B - Sep 2017
Algehele gradering
Baie teleurstellend.
Lees meerDanie W S - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjies en modern - alles wat nodig is om jou te laat ontspan en Stilbaai te beleef.
Duncan Wolamarans W - Jun 2017
Algehele gradering
Awesome!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome!
Dis was baie onverwags. Ek en my vrou was mal oor ons tydjie by See-Struis. Die uitsig was asemrowend en die ateljeewoonstel was meer as wat ons verwag het. Ruim, skoon en modern. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons sal beslis gou weer hier bly. Dankie vir 'n wonderlike wegbreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Theuns D - Apr 2017
Algehele gradering
Puik.
Lorraine Susan O - Apr 2017
Algehele gradering
Very comfortable setting.
Debbie S - Okt 2016
Algehele gradering
A holiday to remember!
Lees meerDebbie S - Okt 2016
Algehele gradering
So much more than expected.
Marthie L - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Henco S - Okt 2016
Algehele gradering
Lekker rustig.
Mario H - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtige uitsig, fantastiese plek vir kort wegbreek.
Maggie B - Aug 2016
Algehele gradering
'n Oulike plekkie by die see met al die nodige geriewe.
Tess C - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlik oornag, was op besigheid in Stilbaai en sal beslis weer van hierdie akkommodasie gebruik maak.
Monica L - Jun 2016
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Mariette P - Jun 2016
Algehele gradering
Wonderful accommodation. Highly recommended!
Lees meerPieter C - Mei 2016
Algehele gradering
Netjies, veilig en goeie diens!
Antoinette R - Apr 2016
Algehele gradering
Wonderlike ligging. Het baie lekker gekuier.
Petri V - Apr 2016
Algehele gradering
Pragtige uitsig en goed geleë!
Elise S - Feb 2016
Algehele gradering
Die ligging is puik en die verblyf onverbeterlik.
Stephan L - Feb 2016
Algehele gradering
Lekker.
Tasha F - Feb 2016
Algehele gradering
Uitstekende ligging!
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Duane H - Okt 2015
Algehele gradering
Baie kort maar baie lekker gewees.
Marina V - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Grant S - Aug 2015
Algehele gradering
Great stay, and very central!
Petro L - Jul 2015
Algehele gradering
Heerlik gebly daar - woonstelle het alles in wat nodig is.
Jan K - Jun 2015
Algehele gradering
Wonderlike verblyf!
George & Renske R - Jun 2015
Algehele gradering
Dit was net 'n plesier!
Iris N - Mei 2015
Algehele gradering
Dit was rustig, maar daar was nie warm water nie.
Johann B - Mei 2015
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Corne H - Apr 2015
Algehele gradering
Gerieflike verblyf!
Sonja P - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Alles was baie mooi skoon en gerieflik.
Gerhard K - Apr 2015
Algehele gradering
Aangename verblyf baie naby aan die see.
Rosa V - Feb 2015
Algehele gradering
Vacation!
Chris V - Des 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Rénette B - Nov 2014
Algehele gradering
Baie geniet!
Petrus K - Mrt 2014
Algehele gradering
Lekker!
Esmé C - Mrt 2014
Algehele gradering
Asemrowend!
Pieter K - Feb 2014
Algehele gradering
Puik!
Henk S - Feb 2014
Algehele gradering
Kan werklik aanbeveel!
Tania L - Feb 2014
Algehele gradering
Ideaal geleë!
Melanie B - Jan 2014
Algehele gradering
Heerlike verblyf, bo-op die riviermond met pragtige uitsig oor die see.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 74, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap