Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See-Volstruis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Windy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir See-Volstruis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Onasis G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Onasis G
Gesin met klein kinders

Blissful stay in tranquil location.

Travelled with my family for a weekend getaway. Lovely house with loads of space, a game room that my kids thoroughly enjoyed, a stone's throw away from the beach, very clean with everything one would need. We are definitely returning for a longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia K
Gesin met tieners

Stunning house in superb location.

We had an excellent stay at See-Volstruis! Good communication from Windy. The location couldn't be any better, the house is almost on the beach and nicely secured from all weather conditions, you can sit on the stoep all day long. The house is super comfortable, nicely decorated, and has everything you need. A great stay! We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Baie lekker gebly.

Die huis is baie gerieflik, skoon en ruim. Al was ons 'n groot groep mense, het dit nooit gevoel asof die huis oorvol was nie. Die kinders het die tafeltennis en dartbord baie geniet. Heerlike stoep en braai-area onder. Kon ongelukkig nie die boonste stoep gebruik nie aangesien die weer baie sleg was. Sal definitief die huis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda P
Saam met vriende

Die lekkerste kuier nog sover, sal beslis weer gaan.

Dit was 'n fantastiese naweek gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak L

Lekker leefhuis, gerieflik, goed geleë.

Baie mooi huis met alles wat benodig mag word. Lekker onthaalarea met oorgenoeg spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik W
Saam met vriende

Ruim verblyf met alles wat benoddog word binne loopafstand vanaf die strand.

Ons het die verblyf baie geniet saam met ons vriende vir die naweek. Ek sal dit weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmallyn C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmallyn C
Saam met vriende

Dit was fantasties. Mooi huis en lekker weer. Kinders het lekker gespeel.

Saterdag het ons uitgery. Dankie Windy vir die uitstekende diens. Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tian S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tian S
Saam met vriende

Baie lekker huis. Beskik oor al die nodige. Tevrede.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivonia L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivonia L
Saam met vriende

Fantastiese plek!

Dit was my 30ste verjaarsdag en ons het dit baie baie geniet. Alles wat so netjies en op sy plek. Windy is amazing, kon haar enige tyd gewhatsapp het en sy't dadelik geantwoord. Ek sal definitief hierdie huis aanbeveel en weer kom kuier. Die 1 minute stap na die strand was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met vriende

Fantasties!

Wat 'n wonderlike huis, waarde vir geld, ons het so lekker gekuier en fantastiese diens van Windy, van dag een af. Ongelooflike inligting & kommunikasie, sjokolade met ons aankoms, ek sal die huis voorwaar baie sterk aanbeveel, maklik een van die beste plekke wat ons nog in Struisbaai gebly het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freek V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freek V
Gesin met tieners

Ruim huis met netjiese kamers en badkamers. Lekker kuierhuis.

Ons het baie lekker gebly, en die plek was goed ingerig en netjies. Alles is daar wat mens nodig kan kry. Kommunikasie oor die verblyf was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-weg 67, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3fd60bb2fdffc8cf6f08c8592804f63b0f97a020aa741fce8e542d931eb2dfc9b21c19ab8e06bc4590e4c03442bd384b443?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 67 Protea Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.794803300002 20.046208425131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem