Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seafront Self Catering

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 13

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 7 resensies vir Seafront Self Catering
Netheid
3.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5
Rita N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n uitstaande ervaring om daar tuis te gaan.

Ins het lekker gebly. Die plek se ligging is uitstaande en so netjies en goed toegerus. Ons sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darcelle J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darcelle J
Gesin met tieners

It was beautiful, stunning, and great.

Our stay as a family was a wonderful weekend. We really enjoyed it. The house is spacious and well equipped. We will definitely stay there again. The view was stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marijke N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke N
Gesin met klein kinders

Die hele familie het die strand geniet, twee van ons het meermale per dag gesurf.

Dit was baie lekker, Seefront Selfsorg was nog nie besig in daardie week nie. Ons het min weggereis gedurende ons 3-dag verblyf. Na ons vertrek het ek 'n belangrike item in die huis vergeet. Beide die gasheer en die skoonmakers het moeite gedoen om dit aan my terug te besorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seafront Self Catering se terugvoer

Baie dankie, Marijke Nel, en is so bly julle het dit geniet.

Seafront Self Catering
Dave N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Dave N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek kort baie aandag, see-uitsig seker beste ooit.

Sal beslis meubels moet vervang, breekgoed. Binnebraaier moet upgrade. Cleaners doen beslis nie hulle werk nie, braaie op die stoep vuil, vol stompies, stoep se vloer nie gewas nie na sy daar was, parkering 'n probleem as jy groot voertuig het, maar die ligging en die view sal jy nie maklik weer kry nie. As plek upgrade kry, sal ek weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seafront Self Catering se terugvoer

More, dankie vir die boodskap. Baie jammer dat die plek nie ordentlik skoon was nie. Ons sal aandag daaraan gee.

Seafront Self Catering
Jacques D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jacques D
Saam met vriende

Lieflike ligging, maar die huis kort definitief aandag.

Kaste en meubels is gehawend en kan sien hulle is ver verby hulle datum.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caitlin M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Caitlin M
Gesin met klein kinders

Good location, basic ameninities.

Seefront Selfsorg is ideally located on the doorstep of Victoria Bay beach. The house itself seems run down and basic maintenance has been neglected. A deep clean is definitely needed. The towels need to be replaced and the linen updated. Overall, we had a good stay outside the house and spent most of the time on the verandah.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seafront Self Catering se terugvoer

Thank you for the review. The building itself is getting done over with new white cladding as we speak and painting will be done inside.

Seafront Self Catering
Amanda L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda L
Saam met vriende

Ligging was great gewees en alles wat jy nodig het wat daar gewees.

Die selfsorg het alles wat jy nodig het en alles het goed verloop. Ek voel net dat daar wel aandag gee moet word om kombuiswasbak op te dateer en so ook die badkamers. Skoonmaak van die plek was nie so goed nie. Wasmasjien en tuimeldroër vuil gewees. Badkamers kort goeie skoonmaak en ook in area waar wasgoed opgehang moet word. Daar was ook net kerse beskikbaar vir loadshedding. Dalk meer aandag daaraan spandeer aangesien loadshedding nie gou weg gaan nie. Vensters in die kamers ook baie vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seafront Self Catering se terugvoer

Amdanda, dankie vir jou boodskap. Ons vra verskoning dat die plek nie na wense skoon was vir jou nie. Ek neem dit op met die personeel. Groete

Seafront Self Catering
Vanaf
R2 847
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 847
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 847
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriabaai-weg 1, Victoriabaai, George, 9301, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA543ddf8f5e73dde56ad4f4717ebca6d3e967c57be5e24a1198c7b68b1199f83ec8f0e81032488a144ea715ff1559704acf9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 847 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 1 Victoria Bay Road Victoria Bay 9301 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.004895570013 22.548435123526
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem