Yzerfontein Akkommodasie by Seekat Oornagkamer | LekkeSlaap
+9

Seekat Oornagkamer

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 3, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R660 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Seekat Oornagkamer is in Yzerfontein, die bekoorlike vissersdorpie in die Weskus, geleë. Dit is ongeveer 80 km van Kaapstad af op die R27. Dis ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na gerieflike verblyf.

Die eenheid het 'n aparte privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid is toegerus met 'n TV, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en beskuit. Daar is ook 'n sitarea met 2 leunstoele en 'n koffietafel in die kamer.

Buite is 'n houtbank, asook 'n tafel met sitplek op die stoep en 'n draagbare braai is beskikbaar.

Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid is stapafstand en net 250 m van die hoofstrand, winkels en restaurante af. Daar is ook 'n ontspanningsentrum met 'n gemeenskaplike swembad en kroeg net 250 m van die eenheid af.

Slaapplek

’n Bespreking by Seekat Oornagkamer sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 39 resensies vir Seekat Oornagkamer
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Buitekantstraat 3, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seekat Oornagkamer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 3, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAoy42DtZONNM64w1qQBVCQchNDI5W1MLZAY4DxIB0ZdPxYZJWu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (vir 2 persone) 39 5 1 5 3 Buitekant Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.341722777778 18.164025555556
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za