Paternoster Akkommodasie by Seester | LekkeSlaap
+16
+16

Seester

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pai Nosso Singel 2, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seester is 'n moderne selfsorghuis in 'n stil doodloopstraat in Paternoster, net 260 m vanaf die strand.

Die huis is geskik vir 6 en het 3 ruim slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamers deel 'n badkamer wart 'n bad, stort, toilet en wasbak het.

Dei kombuis is met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en skottelgoedwasser toegerus. Verder is daar 'n toonbank met stoele en in die leefarea is daar 'n TV met DStv en 'n binnebraai.

Daar is ingeboude braaigeriewe op die stoep en parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Seester sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Seester
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Pai Nosso Singel 2, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seester het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pai Nosso Singel 2, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA936a35fbdb5772710e9ff0a1a1cb2142104ce30342a7cc45d247ab58c7239aa1a6a9cbde74d178bf196a7f2bb406ed1b6697?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 2 Pai Nosso Close Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.808587383684 17.896850001852
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za