Seester Accommodation
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Marquerite Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 42
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Maryka N - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig.
Liesbet P - Apr 2024
Algehele gradering
Baie ontspannende ervaring.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Anton J - Des 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay at Seester and the best views of the sea.
Seester Accommodation se terugvoer
Thank you very much for your review. We are so glad to hear that you enjoyed your stay with us. Hope to accommodate you in the beautiful West Coast soon.
Marie G - Aug 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek en baie rustig.
Renier A - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en onvergeetlike sonsondergange.
Elsebe D - Apr 2022
Algehele gradering
Wat 'n belewenis!
Seester Accommodation se terugvoer
Dankie vir die tyd om kommentaar te lewer. Altyd so bly as ons gaste Seester en die Weskus net soveel soos ons geniet. Hoop om julle spoedig weer te akkommodeer.
Andy W - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful break on the amazing West Coast.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige wegbreek aan die asemrowende Weskus.
Ons het eintlik in die Seester Cottage gebly aangesien dit foto die huis uitbeeld. Maar ons het alles gehad wat ons nodig gehad het as 'n paartjie. Sal definitief eendag terugkeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Seester Accommodation se terugvoer
Thank you for the review. Photo's include general for both units, separate for Seester Accommodation (house) and Seester Cottage. Hope we can accommodate you again in the future.
Esmarie B - Jul 2021
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig.
Janina D - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik en op die strand.
Johan P - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon met goeie ligging.
Seester Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Altyd bly om te hoor ons gaste geniet Seester en wat die Weskus kan bied.
Erik J - Mrt 2021
Algehele gradering
Net oornag geslaap en weer gegaan die volgende oggend.
Seester Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Hoop ons kan julle in die toekoms langer by Seester Huis akkommodeer om bekende Weskus gasvryheid te ervaar.
Anléri O - Mrt 2021
Algehele gradering
Lieflike huis met asemrowende uitsig en direkte toegang tot die sand,rotse en see
Ilse V - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en vriendelike diens!
Hilana D - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige, veilige en perfek geleë woonstel.
Seester Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Altyd bly as ons gaste die verblyf by Seester soveel geniet. Jammer oor die warm water. Met die kennisname van foutiewe geyser is dit dadelik herstel. Ons akkommodeer julle graag in die toekoms.
Charlotte K - Aug 2020
Algehele gradering
Ligging, ligging en ligging.
Chris P - Feb 2020
Algehele gradering
Die woonstel is goed toegerus met 'n pragtige see-uitsig.
Charmaine B - Feb 2020
Algehele gradering
Fantastiese naweek. Sal definitief aanbeveel vir ander. Rustige atmosfeer.
Johan V - Jan 2020
Algehele gradering
Rustige en veilige omgewing.
Seester Accommodation se terugvoer
Dankie vir julle terugvoering. Baie bly julle het als in orde gevind en verblyf geniet. Vriendelike ontvangs en behulpsaamheid bly belangrik.
Salome S - Jan 2020
Algehele gradering
Baie veilig, maar eienaar moet asb. sorg vir strykyster.
Seester Accommodation se terugvoer
Salome, dankie vir die terugvoering oor veiligheid en ek is bly dat julle die verblyf baie geniet het. U kan net in die vervolg die lys van benodighede nagaan.
Elmarie S - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf en lieflike see-uitsig.
Renier M - Nov 2019
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Ina S - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastiese ligging.
Michele B - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ondervinding.
Wendy P - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflike huisie by die see.
Okkert B - Aug 2018
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Heidi K - Jul 2018
Algehele gradering
Ligging en uitsig is fantasties! Huis was silwerskoon!
Lees meerJuan V - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Nelanie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Alles was pragtig en gerieflik.
Lizanne B - Okt 2017
Algehele gradering
Asemrowende see-uitsig.
John D - Okt 2017
Algehele gradering
Fantastiese ligging en uitsig.
Heinrich L - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was mooi, ontspannend, rustig en baie lekker.
Gideon R - Okt 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en waarde vir geld.
Mariana M - Aug 2016
Algehele gradering
Fantastiese plekkie met 'n vreeslike goeie ligging en baie netjies.
Mariaan K - Aug 2016
Algehele gradering
Goeie gehalte verblyf, aan alle verwagtings voldoen.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jasus Lalandi 18, Malkopbaai, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap