Springbok Akkommodasie by Senocsa Country House | LekkeSlaap
+8

Senocsa Country House

5 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Berg Straat, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Senocsa Country House is 'n gerieflike gastehuis in Springbok, in Namakwaland. Plaaslike winkels en eetplekke is sommer om die draai van ons.

Ons het 4 en suite-kamers. Elke kamer het 'n waaier, klein yskassie en verwarmer asook tee- en koffiegeriewe. Daar is gratis WiFi in die kamers mits vooraf versoek en ons bied veilige parkering vir gaste. Daar is plek vir 8 gaste in totaal in ons gastehuis.

Daar is talle lekker doendinge in die omliggende omgewing. Dit sluit in 'n besoek aan die Oranjerivier, die Goegap Natuurreservaat met sy lekker bergfietsroetes asook die lekker eetplekke in die dorp, waarvan sommige net so 3 minute se rit van ons is.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir Senocsa Country House
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • 32 Berg Straat, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Senocsa Country House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Berg Straat, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAw2ehvKxTs9YKpDmJPvgJLulhneA2RHlOUPVXKzl4oVVD6pkUY3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 32 Berg Street Springbok 8240 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.664731018811 17.889864356362
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za