Sequoia Garden Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sequoia Garden Retreat lê in 'n vallei tussen Magoebaskloof se berge en het sedert Januarie 2017 nuwe eienaars. Dis 'n botaniese paradys wat venoem is na die "Metasequoia Glyptostroboides"-boom. Dié pragtige bome is afkomstig van die oorspronklike saad wat in 1941 in China se Sirchuan-provinsie versamel is en dié bome groei nou by Sequoia Garden Retreat.

Sequoia Garden Retreat spog met 2 romantiese, privaat selfsorg-kothuise. Dié kothuise lê in tuine wat 6 hektaar beslaan en gaste sal hiér die skoonheid en rustigheid van die berge eerstehands kan ervaar.

Daar is 2 aparte damme waar gaste forel of baars kan vang, of bloot piekniek kan hou. Kranige fotograwe sal graag die asemrowende natuurskoon en die tientalle voëlspesies wat hier voorkom, op kamera wil vasvang. Twee bergfietsryroetes kronkel ook hier deur.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sequoia Garden Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]