- Kapasiteit: 62 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sabiestraat 1, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Serengeti Self Catering Units is 5 minute vanaf die Tygervallei-winkelsentrum, die Velodrome en Bellville-atletiekstadion, wat bekend is vir groot sport- en sosiale geleenthede.
Verblyf is in 'n verskeidenheid eenslaapkamer-, tweeslaapkamer- of drieslaapkamereenhede beskikbaar. Elke eenheid het 'n badkamer, 'n volledig toegeruste kombuisie, 'n TV met DStv, WiFi en 'n kluis. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n swembad.
Die eenhede word op 'n Maandag, Woensdag en Vrydag skoongemaak, openbare vakansiedae uitgesluit. Wasgoedgeriewe is beskikbaar. Die kompleks is baie veilig en bied parkeerplek agter geslote hekke.
Sommige nabygeleë besienswaardighede sluit Tygervallei-winkelsentrum, Tyger Waterfront, Willowbridge-winkelsentrum, Barnyard Teater Durbanville en die wynroete in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Josef Alberts or Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 188
Jaar gelys 12
Ligging
- Sabiestraat 1, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Serengeti Self Catering Units het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 62 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sabiestraat 1, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom