Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shades @ Mary-Jean

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Conrad & Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Shades @ Mary-Jean
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Linda R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda R

Heerlike gesinsvakansie met ons vierbeentroeteldiere in 'n goed toegeruste huis met hope spasie.

Ons het 'n onverbeterlike tyd gehad in hierdie pragwoning - die foto's op die webstuiste doen nie die huis gestand nie - dis veel mooier in lewende lywe! Die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik, het selfs planne gemaak om agtergeblewe kombuisware by ons uit te kry. Sy het ook genoem dat hul waarskynlik gaan oorskakel na fibre om die WiFi-spoed te verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha P
Gesin met klein kinders

Wonderful time. Beautiful house close to the beach.

Gorgeous house that was well equipped. Had everything we needed. Close to the beach. Adults, kids and dogs had a great time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shades @ Mary-Jean se terugvoer

You were great guests. I am really happy to hear you had a great time. Thank you for your feedback, hope to have you back in the near future.

Shades @ Mary-Jean
Vanaf
R3 650
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R3 650
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R3 650
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mary Jean-singel 5, Brittaniabaai, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3846d180efdbbd6db75697ba84bcf4cac1932bcaef1f7ae05bd2ea617eb4063d6f4f1e8467cd3dd60800bb8d8a50a8d79ed5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 5 Mary Jean Close Britannia Bay 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.721101183655 17.931175564359
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem