Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shades of Grey

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Shades of Grey
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Charlene H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly en was goed uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gastehuis. Rustig en luuks.

Baie lekker gebly. Alles wat hul belowe het. Die lugversorger en swembad was 'n lafenis in Oudtshoorn se hitte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriette C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik!

Die gasvrou het aan elke dingetjie gedink om verblyf baie gerieflik te maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melody M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melody M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, stil en rustig!

Pragtig, netjies plekkie. Hoë kwaliteit afrondings. Heerlikke swembad, 'n lafenis in 40° Oudtshoorn! Lugreeling in kamer, 'n hemelse lafenis. Waaiers vir tydens loadshedding sou baie help het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morné V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende kuiertjie.

Vriendelik ontvang deur gasheer en gasvrou. Baie netjiese plekkie. Het die swembad geniet. Lekker rustige area. Het die 3 dae lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek netjies skoon.

Ja, ons het en die mense was baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Never have I enjoyed a weekend away like this one. The owners make you feel so welcome and relaxed. Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steynstraat 9, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA151a3adc48613ff204b2dba9c72688d5e6e52cdaed77e3876534f8f929489aa506e7bf5036ed2c784cfcb8c9184fc4d3e337?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 9 Steyn Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.584446147744 22.194096276686
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem