Shalamanzi Lodge 

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shalamanzi Lodge bied ruim en netjiese, maar tog bekostigbare verblyf in 'n veilige omgewing aan die voet van die Magaliesberge. Hier is 'n oorweldigende verskeidenheid voëlspesies, en blouapies, nagapies en eekhorinkies kom gereeld om te speel.

Die lodge beskik oor 5 kamers en elke eenheid het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer en 'n klein kombuis-area met koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n broodrooster, 'n verwarmer of waaier, 'n TV met M-Net en standaard SABC-kanale, linne, eetgerei en breekware.

Daar is 'n Jacuzzi op die perseel wat met aankoms bespreek en betaal kan word.

'n Groot braai-area is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Shalamanzi Lodge bied selfsorggeriewe of gaste kan enige van die nabygeleë restaurante besoek.

Hartbeespoortdam is baie gewild vir naweekwegbreke of daguitstappies. Daar is baie watersporte en interessante uitstappies wat saam met vriende en families geniet kan word, soos die kabelkar, akwarium, privaat dieretuin en slangpark, krokodil- en kaasplase, en sitruswyne en aperitiewe. Vir die meer avontuurlustige gaste is daar perdry, pieknieks, masseerpakkette, olifantry, valskermsweef en meer. Die gholfspelers is ook welkom om op enige van die 3 topgholfbane te speel, insluitend die alombekende Jack Nicolas-baan by Peaconwood Gholdlandgoed.

Kenmerke

  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Jacuzzi
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shalamanzi Lodge  gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za