Shalom Tuinwoonstel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shalom Tuinwoonstel bied skoon, privaat en veilige semi-selfsorgverblyf op 'n bekoorlike perseel in Potchefstroom. Dié tuinwoonstel bied slaapplek aan 3 gaste wat op soek is na oornagverblyf. Die omgewing is ideaal vir ouers met 1 kind.

Die tuinwoonstel het 'n oopplan-slaapkamer en badkamer. Die oopplan-uitleg sluit 3 enkelbeddens en het 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe in. Daar is 'n klein tafel met sitplek vir 2 gaste. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Let asb. daarop dat daar 'n OVHD-TV in die eenheid beskikbaar is, sowel as geriewe om etes warm te maak.

Gaste het toegang tot die omheinde swembad op die eiendom en vrye toegang tot die tuin waar daar ook 'n braai en tuintafel en tuinstoele beskikbaar is. Die hele eiendom is ten volle omhein en toegang tot die perseel word verkry met 'n afstandbeheerhek wat veilige parkeerplek verseker.

Slaapplek

'n Bespreking by Shalom Tuinwoonstel sluit in:

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shalom Tuinwoonstel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]