Fichardt Park Akkommodasie by Shalom Gastehuis | LekkeSlaap
+12

Shalom Gastehuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 18:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schnehage-singel 150, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Shalom Gastehuis is in 'n rustige voorstad van Bloemfontein in die Vrystaat geleë.

Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek vir 3 gaste, 'n sitkamer en 'n goed toegeruste kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die sitkamer het 'n slaapbank. Daar is ook 'n badkamer wat gedeel word wat met 'n bad ingerig is.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond en 'n ketel. Ander geriewe sluit 'n braai-area, swembad, TV met Openview HD, gratis WiFi, 'n wasmasjien en parkeerplek van die straat af in.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Bloemfontein Gholfklub, Bloemfontein Dieretuin, Franklin Natuurreservaat, Vrystaat Nasionale Botaniese Tuin en Soetdoringdam Natuurreservaat in.

Slaapplek

’n Bespreking by Shalom Gastehuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Schnehage-singel 150, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 18:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schnehage-singel 150, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0ZTczZGNjLTE1ZjMtNDc3OC05NTkzLTI3ZjI5OTM3MzVjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 3) 150 Schnehage Crescent Fichardtpark 9300 Vrystaat 086 999 0018 18:00-19:00 10:00 -29.158507 26.184699
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za