Shalom in Greenways

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shalom Greenways is 'n selfsorgwoonstel op die Greenways Landgoed, Strand. Die sekuriteitslandgoed het 'n 18 putjie-gholfbaan met 9 skoonvelde, 'n restaurant, tennisbane, 3 swembaddens en braaigeriewe by die swembaddens.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ketel en broodrooster. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank wat in lêstoel omskep kan word en ekstra geriewe sluit 'n TV en veilige parkeerplek in. Die landgoed bied wandelpaaie en fietsryroetes en dit is goed belig en veilig in die aande.

Besienswaardighede in die area sluit die Lourensford Wynlandgoed, Somerset Mall, 'n natuurreservaat en strande in. Die landgoed is naby Gordonsbaai se hawe, kitskosrestaurante, kruidenierswinkels, winkelsentrums en ander geriewe geleë.

Slaapplek

'n Bespreking by Shalom in Greenways sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shalom In Greenways gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]