Prieska Akkommodasie by Shalom Shalom | LekkeSlaap
+8

Shalom Shalom

15 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2de Laan 7, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ons nooi jou hartlik uit om by Shalom Shalom te kom ontspan na 'n woelige dag of lang reis. Hierdie gastehuis is 'n huis weg van die huis, 'n stil paradys wat bekostigbare akkommodasie in 2 privaat kamers bied.

Een van die kamers bied slaapplek aan 3 gaste en die ander kamer bied slaapplek aan 2 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Geriewe sluit 'n TV met DStv, 'n yskassie, gratis WiFi en lugversorging in. Rook in die kamers is verbode.

Dis 'n selfsorg-eenheid en elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe. Kaartfasiliteite is beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek onder skadu, en dis naby die kamers.

Die instansie is ongeveer 240 km suid vanaf Kimberley, 250 km oos vanaf Upington en 140 km wes van Britstown af.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Shalom Shalom
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • 2de Laan 7, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Gaste dink Shalom Shalom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Prieska Karoo Noord-Kaap
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2de Laan 7, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1NWU5NTRiLTEyY2QtNGEyNi05OGU2LTE2MmVmZGQyNzIxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 7 Second Avenue Prieska 8940 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -29.673805394753 22.749956703497
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za