Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shangri-La

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crescent-weg 322, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Shangri-La is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis in Wildernis langs die ikoniese Touwsrivier. Die huis spog met 'n uitsig oor die see en strandmeer en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat graag die Tuinroete wil verken.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en een van die slaapkamers het ook 'n dubbelslaapbank. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort en word deur gaste in die laaste twee slaapkamers gedeel. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die aparte opwaskamer het 'n yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea en eetarea het genoeg sitplek sodat gaste lekker kan eet en ontspan en daar is ook 'n kaggel en ingeboude braai. 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n houtdek met buitesitplek waar gaste die uitsig kan geniet. Parkeerplek vir 2 voertuie is op die perseel beskikbaar. Die huis is naby die middedorp, geriefswinkels, restaurante en kroeë.

Slaapplek

’n Bespreking by Shangri-La sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 49

Jaar gelys 5

Ligging

  • Crescent-weg 322, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crescent-weg 322, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2469dfc7ec24fd2af2ebe39cc38b50996cbf74288b71ec83116e4ef7343cac868efcc86b84f21a76251eb40cd55b2471f1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 322 Crescent Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.99143 22.58691
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem