Shanyane Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Fya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Minnie V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Shanyane Guesthouse se terugvoer
Minnie,
Baie dankie vir jou terugvoering, ek waardeer dit! Dit was 'n groot plesier om jou en jou man te kon akkommodeer op julle spesiale dag. Mag daar nog baie gelukkige en geseënde jare vir julle saam wees. Ons hoop ons kan julle weer eendag bederf.
Groete
Johan & Fya
Philip L - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies en wonderlike ontbyt.
Shanyane Guesthouse se terugvoer
Môre Philip,
Baie dankie vir die terugvoering op jou verblyf by ons gaste huis. Dit was vir ons 'n plesier om jou te akkommodeer
nadat jy vêr moes ry en moeg was. Dit is vir ons belangrik om al ons kliënte tevrede en gelukkig moet wees.
Ek sien jy het vir ons vir location 'n 3 gegee. Sal dit baie waardeer as jy vir my meer inligting kan gee, elke terugvoering neem ons terharte en probeer verbeter daarop. Ons sien dit glad nie as kretiek nie eerder as om positief daarna te kyk. hiermee my epos adres vir jou terugvoering op die location.
shanyaneguesthouse@gmail.com
Baie weereens vir jou terugvoering en dankie dat jy ons Gastehuis gekies het om te oornag.
Groete
Johan & Fya
Rose M - Apr 2023
Algehele gradering
Gasvrou is fantasties. Kamers baie mooi. Sal definitief aanbeveel.
Shanyane Guesthouse se terugvoer
Rose,
Baie dankie vir die terugvoering. Was vir ons 'n plesier gewees om julle te kon akkommodeer.
Baie dankie vir julle ondersteung. Ons hoop dat ons paaie weer eendag sal kruis.
Sterkte vir julle!!
Vriendelike Groete
Johan en Fya
Henko V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies.
Shanyane Guesthouse se terugvoer
Henko,
Baie dankie vir die baie mooi en positiewe terugvoering, ons waardeer dit baie. Ons grootste visie is om al ons kliënte met groot waardering en respek te behandel. Ons wil net die beste vir ons kliënte gee en voel elke persoon moet menswaardig hanteer word. Baie dankie vir die ondersteuning en hoop ons sien jou gou weer.
Baie dankie vir die voorstel van groter TV's ons sal beslis aandag daaraan gee.
Vriendelike groete,
Johan en Fya
Philna V - Sep 2021
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis.
Philna V - Sep 2021
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis.
Shanyane Guesthouse se terugvoer
Philna,
Baie dankie vir jou terugvoering, dankie dat julle van ons gastehuis gebruik maak, ek waardeer. Ons kliënte is vir ons baie belangrik. Hulle moet kan tuis, gemaklik, sowel as veilig voel en of dit hulle eie huis is.
Was vir ons 'n groot plesier! Op die ou einde is ons 'n groot familie, nie as kliënt en eienaars en dit is wat tel.
Hoop ons sien julle weer!
Vriendelike Groete,
Johan & Fya.
Nyakalo R - Jul 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Shanyane Guesthouse se terugvoer
Mari,
Baie dankie vir jou terugvoering, dankie dat julle van ons Gastehuis gebruik maak, ek waardeer. Ons kliënte is vir ons baie belangrik. Hulle moet kan tuis, gemaklik, sowel as veilig voel en of dit hulle eie huis is.
Hoop ons sien julle weer!!!!
Karel J - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker gebly
Shanyane Guesthouse se terugvoer
Karel,
Baie dankie weereens vir jou ondersteuning. Dit is altyd vir ons 'n plesier om ons gaste te verwelkom en tuis te laat voel.
Vir ons is dit baie belangrik om ons kliente gelukkig en veilig te hou.
Ons sien daarna uit om jou weer te huisves. Ons hoop ons sien jou gou weer!
Vriendelike groete,
Johan en Fya
Nicoletee Ann (nickey) O - Nov 2019
Algehele gradering
Shanyane Gastehuis is nog al die jare tops!
Shanyane Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die baie mooi en positiewe terugvoering, ons waardeer dit baie.
Ons grootste visie is om al ons kliënte met groot waardering en respek te behandel.
Ons wil net die beste vir ons kliënte gee en voel elke persoon moet menswaardig hanteer word.
Baie dankie vir die ondersteuning en hoop ons sien jou gou weer.
Vriendelike groete,
Johan en Fya
Nelmarie P - Feb 2018
Algehele gradering
Diti is 'n pragtige, netjiese gastehuis! Die tuin is asemrowend en die kamers ook. Ontbyt was heerlik gewees!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R510/OR Thambo-weg, Lephalale, Ellisras, 0555, Limpopo