LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shekinah Lodge | LekkeSlaap
+23

Shekinah Lodge

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 13 resensies vir Shekinah Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ryno S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno S

Lekker rustig en ontspannend.

Baie rustig en het die swembad baie geniet.

Lizelle P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle P
Gesin met klein kinders

Nice overnight stay.

We enjoyed the swimming pool and it was easy to find.

Simone B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone B
Gesin met tieners

Dit was 'n rustige oorbly op pad na die Kaap.

Die kamer is ruim en het alles wat nodig vir oornaggerief. Dit is skoon en netjies en die eienaars het ons geakkommodeer om ons vrieskas goed in hulle huis te stoor vir die nag.

Pieter S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en aangename verblyf.

Shekinah het 'n maklik bereikbare ligging vanaf N1. Ons het die kamer baie gemaklik en aangenaam gevind.

Ryno S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno S
Gesin met tieners

Rustig.

Baie dankie vir die lekker verblyf en ook dat julle ons hond akkommodeer het en ook vir die lekker swembad.

Shekinah Lodge's terugvoer

Baie dankie waardeer dit. Ons hoop ons sien jul weer.

Shekinah Lodge
Billy V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Billy V

Gerieflik.

Gerieflik en het voldoen aan ons behoeftes.

Wendy M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wendy M
Saam met vriende

Dit was heerlik.

Ons het baie lekker gebly, sal net aanbeveel dat die dubbelbed en die een enkelbed vervang word. Die beddens was baie gemaklik, maar raas vreeslik as jy omdraai. Ons het 'n warme ontvangs gehad. Sal vir seker weer daar gaan woon.

Marisa W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa W
Gesin met tieners

Het gereis met katte en honde en die lodge het in al my behoeftes voorsien.

Ons het verhuis vanaf Kaapstad na Polokwane. Shekinah Lodge was perfek vir 'n goeie nag se rus en het in al ons behoeftes voorsien. Ons was 2 voertuie, 2 volwassenes, 2 kinders, 2 katte, 2 honde en 2 budgies wat die trektog aangedurf het. Baie dankie aan Mariana en Shekinah Lodge waar ons almal baie gerieflik kon tuisgaan.

Shekinah Lodge's terugvoer

Dankie! Dit was lekker om jul te huisves! Hoop jul nuwe bladsy hou vir jul baie voorspoed en seën in!

Shekinah Lodge
Gerrie S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en privaat.

Die plekkie is ideaal om te oornag.

Shekinah Lodge's terugvoer

Baie dankie! Waardeer.

Shekinah Lodge
Clydette H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Clydette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was vreeslik swak, vuil kamers en geskeurde beddegoed.

Die diens was swak en kamers was glad nie in 'n goeie toestand. Beddegoed was oud en geskeur, daar was nie eers 'n sink in die kamer. Die kamer grens aan die huis, mens kan maar net sowel in die huis gebly het, want jy hoor als wat in die huis gebeur. Ek was nog nooit so teleurgesteld in 'n plek. Sal dit nie aanbeveel.

Francois V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Prentjie en beskrywing is nie altyd wat 'n mens kry wanneer jy by jou bestemming aankom nie.

Ons is ontvang deur die lodge eienaars se seun. Ons het hom een keer daarna gesien terwyl hy ander gaste gehelp het, verder was daar geen sigbaarheid van enige iemand nie. Die dubbelbed se matras is gedaan, ek het ongelooflike rug pyn a.g.v. die matras se toestand. Die ingeboude braai was nie skoongemaak nie. Die kraan by die wasbak in die kombuisie lek. Maandag toe die eenheid skoongemaak is is die yskas afgesit. Ons oorksietkos van Sondag was daarmee heen. Die asblik het oorgeloop voor dit uitgegooi is. Daar is geen reëlings getref m.b.t. die inhandiging van die remote en sleutels nie, dus het ons maar die sleutels net by die voordeur gehang.

Janet V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V

Netjies, skoon en gerieflik.

Baie lekker oornag, het alles gehad wat ons nodig gehad het. Sal verseker weer daar oorbly. Waarde vir geld!

Shekinah Lodge's terugvoer

Baie dankie! Sal jul graag weer ontvang.

Shekinah Lodge
Rudolf G - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf G
Gesin met tieners

Shekinah Lodge.

Good value for money if you need overnight stay for a family.

Vanaf R665
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R665
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R665
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Vereeniging-rylaan 18, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1NzRlM2FjLWE0ZGQtNDE2Ni05NDNlLWVhZDY1ODIyOTBhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R665  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 4 18 Vereeniging Drive Fleurdal 9301 Vrystaat 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -29.167821 26.19317
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!