Shell Bay Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 22 Apr 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Shell Bay Beach House is 'n voortreflike seekanthuis in 'n veilige gholflandgoed in die kusdorpie, St Helenabaai. Die ruim huis bied 'n asemrowende uitsig oor die see en is geskik vir 'n familie of 'n groot groep.

Dié stylvolle 4-slaapkamer huis is volledig gemeubileer en bied slaapplek aan 12 gaste. Daar is 3 slaapkamers met 'n dubbelbeddens en die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is ook 'n solder met 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers het lieflike see-uitsigte. Die slaapkamers op die onderste verdieping het en suite-badkamers en die badkamer op die boonste verdieping word deur 2 slaapkamers en die solder gedeel.

Daar is 'n oopplan-kombuis wat goed toegerus is vir selfsorg. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek, 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n etenstafel en 'n uitsig oor die see. Daar is ook 'n swembad.

Daar is verskeie doendinge in die omgewing soos swem, snorkel, duik, visvang, walviskyk en gholf speel.

Slaapplek

'n Bespreking by Shell Bay Beach House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Jacuzzi
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Kaggel

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shell Bay Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 500 R3 000 per nag (plek vir 12)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 22 Apr 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false