Shepherds Tree Backpackers

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shepherds Tree Backpackers is in 'n pragtige erfenisgebou tussen die Kynsnastrandmeer en die N2 bo die gewilde Shepherds Tree Backpackers Curio & Coffee Shop geleë. Shepherds Tree bied bekoorlike dog luukse verblyf in 'n rugsakreisigerstyl aan reisigers wat die toweragtige Knysna Eden-distrik besoek.

Die verblyf bestaan uit 'n slaapsaal met slaapplek vir 6 gaste op stapelbeddens. Die blyplek se geriewe sluit 'n groot tuin, gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike kombuis en braaigeriewe, en 'n kinderspeelarea in. Gratis koffie- en teemaakgeriewe word ook voorsien.

Shepherds Tree verwelkom plaaslike en internasionale reisigers, gesinne, skooltoergroepe, internasionale vrywilligers en paartjies wat op soek is na bekostigbare, skoon en gerieflike verblyf.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Kantoorgeriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shepherds Tree Backpackers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (plek vir 1)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false