Marina Beach Akkommodasie by Sherwood Forest | LekkeSlaap
+25
+25

Sherwood Forest

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinarylaan 2, Marina Beach, Southbroom, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sherwood Forest is in 'n botaniese-omgewing in die prentjiemooi dorpie Marina Beach geleë. Gaste kan die natuurlike omgewing van Sherwood Forest, die helder swembaddens en die speelarea vir die kinders geniet.

Verblyf word gebied in 3 slaapkamers en 2 badkamers en daar is lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is met alle nodige geriewe toegerus. Die sitkamer het banke en 'n TV.

Sherwood Forest is net 2 minute se ry vanaf die Blouvlagstrand Marina Beach, en 5 minute vanaf 'n gholfklub.

Slaapplek

’n Bespreking by Sherwood Forest sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Sherwood Forest
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Marinarylaan 2, Marina Beach, Southbroom, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sherwood Forest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinarylaan 2, Marina Beach, Southbroom, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiLfNYE5MMgOaRKyoDddkjtqlxreD9XuIZYMWv8AtJ8WnoLPENL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 2 Marina Drive Marina Beach 4240 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.93238240906 30.295330917145
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za