Vlakplaats Akkommodasie by Shonalanga Valley Resort | LekkeSlaap
+43

Shonalanga Valley Resort

  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 37, Vlakplaats Plaas, Gerhardsville, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Shonalanga Valley Resort bied unieke chalets op 'n privaat plaas in die buitewyke van Centurion, net 30 minute vanaf Pretoria se middedorp. Dié oord is geskik vir vakansie- en sakewegbreke.

Ons 13 chalets is soos Afrika-hutte ontwerp. Elke chalet het 'n slaaparea met slaapplek vir 4 volwassenes op 2 dubbelbeddens. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en 'n paar van die eenhede het 'n sitarea met koffie- en teemaakgeriewe.

Ontbyt en ander heerlike etes word in die restaurant op die perseel bedien. Masserings en skoonheidsbehandelings is in die spa op die perseel beskikbaar.

Shonalanga Valley Resort het ook fantastiese konferensie- en trougeriewe.

Kenmerke

Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 6 resensies vir Shonalanga Valley Resort
Netheid
3.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Erf 37, Vlakplaats Plaas, Gerhardsville, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Shonalanga Valley Resort het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 37, Vlakplaats Plaas, Gerhardsville, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjzGL4nPayPDsOLWRWTNiHPphPcP2exn7bWjjlNfnllwV7w0QuX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 4 Portion 37 of the Vlakplaats Farm Gerhardsville 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.833597 28.026405
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za