Sieniesee
Opsomming van Resensie
Henriette D - Jan 2021
Gemiddeld
Baie lekker gekuier. Pragtige uitsig oor die see.
Sieniesee's terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons waardeer dit.
Bly veilig. Groete, Erna.
Zaria T - Des 2019
Gemiddeld
Baie lekker gebly, rustig.
Beryl M - Okt 2019
Gemiddeld
Dit was fantasties, die uitsig was asemrowend.
Sieniesee's terugvoer
Hallo Beryl,
Baie dankie voir julle positiewe terugvoer! Ons waardeer dit baie. Hoop julle kan gou weer kom.
Groete, Erna
Marguerite L - Okt 2019
Gemiddeld
Skoon en netjiese verblyf met die mooiste see-uitsig.
Frans M - Jul 2019
Gemiddeld
Dit was elke sent werd.
Sieniesee's terugvoer
Goeie dag Frans,
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering,ons waardeer dit!
Irma E - Jul 2019
Gemiddeld
Uitmuntende diens en puik verblyf.
Sieniesee's terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe resensie. Ons sien uit daarna om julle weer hier te ontvang!
Nickie V - Jun 2019
Gemiddeld
A delightful little gem!
Sieniesee's terugvoer
Baie dankie dat julle vir ons n resensie geskryf het, waardeer dit baie!
Baie dankie vir al die positiewe terugvoering!
Baie groete
Yrene H - Jun 2019
Gemiddeld
Absolutely stunning view!
Chante E - Apr 2019
Gemiddeld
Fantasties verby.
Sieniesee's terugvoer
Baie dankie julle vir die mooi woorde en positiewe resensie! Ons waardeer dit baie. Hoop ons sien julle gou weer.
Herman V - Apr 2019
Gemiddeld
Rustigheid by die see.
Laetitia P - Des 2018
Gemiddeld
Pragtig, mooiste uitsig, baie netjies, gerieflik, heerlik gekuier!
Sieniesee's terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer, Laetitia. Ons waardeer dit baie. Dis lekker om te weet dat ons gaste hulle verblyf by Sieniesee geniet het.
Sharon A - Des 2018
Gemiddeld
Heerlik gerieflik.
Sieniesee's terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dis wonderlik om te weet jou gaste het jou verblyf geniet.
Cathleen W - Des 2018
Gemiddeld
Sieniesee is waarde vir geld en meer sal dit beslis aanbeveel!
Sieniesee's terugvoer
Cathleen,
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer! Ons is bly dat julle lekker gebly het by Sieniesee.
Baie dankie vir die waarderende resensie, ons waardeer dit baie!
Groete,
Attie en Erna
Marise F - Okt 2018
Gemiddeld
Totale saligheid.
Sieniesee's terugvoer
Marise, baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie! Hoop om julle gou weer te sien.
Nicky B - Okt 2018
Gemiddeld
Baie netjies, beste uitsig.
Sieniesee's terugvoer
Haai Nicky, ek is so jammer ek reageer nou eers. Baie dankie dat julle so 'n positiewe resensie opgesit het, ons waardeer dit baie.
Baie groete
Erna Maritz
Hennie S - Sep 2018
Gemiddeld
Son of reën, dit bly 'n seën.
Sieniesee's terugvoer
Baie dankie vir die pragtige woorde, ons waardeer dit!
Adele N - Aug 2018
Gemiddeld
Baie mooi uitsig en vriendelike ontvangs.
Sieniesee's terugvoer
Beste Adele,
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons waardeer die resensie. Ons is baie bly dat julle ons plekkie geniet het.
Groete,
Erna
Jaydee S - Jun 2018
Gemiddeld
Als was perfek!
Sieniesee's terugvoer
Goeiedag Jaydee, baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons waardeer dit!
Alecia L - Apr 2018
Gemiddeld
Heerlik ontspannend en verskriklik gemaklik, pragtige uitsig!
Sieniesee's terugvoer
Baie dankie Alecia, ons waardeer jul positiewe terugvoer! Dit was ook vir ons lekker om julle te ontvang en te leer ken!
Groete,
Erna
Mercia B - Mrt 2018
Gemiddeld
Our home away from home!
Sieniesee's terugvoer
Baie dankie vir julle verwysing. Ons is baie bly dat julle dit geniet het by Sieniesee.
Luan P - Feb 2018
Gemiddeld
Fantastiese akkommodasie, ons het heerlik ontspan.
Sieniesee's terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe verwysing. Ons waardeer dit baie en is baie bly dat julle dit by Sieniesee geniet het.
Janette F - Des 2017
Gemiddeld
Fabulous. Was nice to stay there. Will go again.
Sieniesee's terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie.
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteaweg 57, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom