Pringlebaai Akkommodasie by Siesta on the Bay | LekkeSlaap
+24
+24

Siesta on the Bay

Selfsorg
  • Vanaf R9 000 per nag (plek vir 12)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bell-weg 12, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Siesta on the Bay bied verblyf in 'n strandhuis aan 'n familie van 12 reg by die see in Pringlebaai.

Die verblyf word in 'n vierslaapkamerhuis en 'n aparte tweeslaapkamerkothuis gebied. Die hoofslaapkamer lei na 'n stoep met 'n see-uitsig en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n slaapkamer met 'n see-uitsig, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die derde slaapkamer is ideaal vir 'n gesin. Dit het 'n dubbelbed, enkelbed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die solder-kamer het 'n see-uitsig, 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kothuis het 'n see-uitsig, 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n instap-stort en 'n toilet.

Die kombuis is in die hoofhuis en is met 'n mikrogolf, gas-oond, elektriese oond, 2 yskaste, 2 vrieskaste en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n ysmasjien in die kroeg, maar daar is nie voorraad in die kroeg nie. Gaste kan hul maaltye by die toonbank of die etenstafel geniet.

Die leefarea het 2 sitareas waarvan 1 'n TV met DStv het. WiFi word voorsien.

Die leefarea het skuifdeure wat na die braai- en swembad-area lei. Dit bied 'n lieflike uitsig oor die baai en Kaappunt op 'n mooi dag.

Slaapplek

’n Bespreking by Siesta on the Bay sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Bell-weg 12, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R9 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf R9 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf R9 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bell-weg 12, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb46f0e96b2ec8d336e200a4b26c749093e717ec806375dceb405ad05e0b7ebb2a01c20a5bf24815caa22c1519344b7506baa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R9 000  per nag (plek vir 12) 12 Bell Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.348647 18.817476
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za