Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sikelela Guesthouse

Gastehuis
Dubbelkamer met privaat badkamer
Vanaf R650
R650 R553
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n klerekas, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n haardroër.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste moet identifikasie voorsien wanneer hulle inklok.
Die sleutels sal oorhandig word na die finale betaling en administrasie.
Geen terugbetalings word gemaak as gaste besluit om vroeg uit te klok nie.
Geen sigaretstompies, oorstokkies, sanitêre items of ander voorwerpe mag by die toilet afgespoel word nie. Slegs toiletpapier mag gespoel word. Indien daar 'n blokkasie ontstaan sal 'n ekstra fooi gehef word.
Rook is verbode in die eenheid.
Daar is 'n wasgoeddiens langs die Parklands Shopping Centre se McDonald's.
Daar mag nie meer as 2 besoekers op 'n slag wees nie en besoekers mag nie na 22:00 bly nie.
Moet asb. nie toebehore soos slimfone, tablette en USB-toebehore aan die TV koppel nie.
Verlies of skade aan items op die perseel wat erger is as gewone slytasie, sal vir die gas se rekening wees.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer met balkon
Vanaf R650
R650 R553
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n balkon, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n klerekas, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n haardroër.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste moet identifikasie voorsien wanneer hulle inklok.
Die sleutels sal oorhandig word na die finale betaling en administrasie.
Geen terugbetalings word gemaak as gaste besluit om vroeg uit te klok nie.
Geen sigaretstompies, oorstokkies, sanitêre items of ander voorwerpe mag by die toilet afgespoel word nie. Slegs toiletpapier mag gespoel word. Indien daar 'n blokkasie ontstaan sal 'n ekstra fooi gehef word.
Rook is verbode in die eenheid.
Daar is 'n wasgoeddiens langs die Parklands Shopping Centre se McDonald's.
Daar mag nie meer as 2 besoekers op 'n slag wees nie en besoekers mag nie na 22:00 bly nie.
Moet asb. nie toebehore soos slimfone, tablette en USB-toebehore aan die TV koppel nie.
Verlies of skade aan items op die perseel wat erger is as gewone slytasie, sal vir die gas se rekening wees.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer met stoep - bad & stort
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 'n stoep, 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Daar is ook lugversorging, 'n klerekas, 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardoër.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste moet identifikasie voorsien wanneer hulle inklok.
Die sleutels sal oorhandig word na die finale betaling en administrasie.
Geen terugbetalings word gemaak as gaste besluit om vroeg uit te klok nie.
Geen sigaretstompies, oorstokkies, sanitêre items of ander voorwerpe mag by die toilet afgespoel word nie. Slegs toiletpapier mag gespoel word. Indien daar 'n blokkasie ontstaan sal 'n ekstra fooi gehef word.
Rook is verbode in die eenheid.
Daar is 'n wasgoeddiens langs die Parklands Shopping Centre se McDonald's.
Daar mag nie meer as 2 besoekers op 'n slag wees nie en besoekers mag nie na 22:00 bly nie.
Moet asb. nie toebehore soos slimfone, tablette en USB-toebehore aan die TV koppel nie.
Verlies of skade aan items op die perseel wat erger is as gewone slytasie, sal vir die gas se rekening wees.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer met balkon - bad & stort
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 'n balkon, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Daar is ook lugversorging, 'n klerekas, 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardoër.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste moet identifikasie voorsien wanneer hulle inklok.
Die sleutels sal oorhandig word na die finale betaling en administrasie.
Geen terugbetalings word gemaak as gaste besluit om vroeg uit te klok nie.
Geen sigaretstompies, oorstokkies, sanitêre items of ander voorwerpe mag by die toilet afgespoel word nie. Slegs toiletpapier mag gespoel word. Indien daar 'n blokkasie ontstaan sal 'n ekstra fooi gehef word.
Rook is verbode in die eenheid.
Daar is 'n wasgoeddiens langs die Parklands Shopping Centre se McDonald's.
Daar mag nie meer as 2 besoekers op 'n slag wees nie en besoekers mag nie na 22:00 bly nie.
Moet asb. nie toebehore soos slimfone, tablette en USB-toebehore aan die TV koppel nie.
Verlies of skade aan items op die perseel wat erger is as gewone slytasie, sal vir die gas se rekening wees.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer met stort
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die moderne kamer bied gerieflike verblyf aan 'n gesin met 2 kinders of 4 volwassenes. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank en die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv-kanale ne 'n yskassie in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste moet identifikasie voorsien wanneer hulle inklok.
Die sleutels sal oorhandig word na die finale betaling en administrasie.
Geen terugbetalings word gemaak as gaste besluit om vroeg uit te klok nie.
Geen sigaretstompies, oorstokkies, sanitêre items of ander voorwerpe mag by die toilet afgespoel word nie. Slegs toiletpapier mag gespoel word. Indien daar 'n blokkasie ontstaan sal 'n ekstra fooi gehef word.
Rook is verbode in die eenheid.
Daar is 'n wasgoeddiens langs die Parklands Shopping Centre se McDonald's.
Daar mag nie meer as 2 besoekers op 'n slag wees nie en besoekers mag nie na 22:00 bly nie.
Moet asb. nie toebehore soos slimfone, tablette en USB-toebehore aan die TV koppel nie.
Verlies of skade aan items op die perseel wat erger is as gewone slytasie, sal vir die gas se rekening wees.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Gesinskamer met stort
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die moderne verblyf is geskik vir 'n gesin met 2 kinders of 4 volwassenes. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv-kanale en 'n yskas in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste moet identifikasie voorsien wanneer hulle inklok.
Die sleutels sal oorhandig word na die finale betaling en administrasie.
Geen terugbetalings word gemaak as gaste besluit om vroeg uit te klok nie.
Geen sigaretstompies, oorstokkies, sanitêre items of ander voorwerpe mag by die toilet afgespoel word nie. Slegs toiletpapier mag gespoel word. Indien daar 'n blokkasie ontstaan sal 'n ekstra fooi gehef word.
Rook is verbode in die eenheid.
Daar is 'n wasgoeddiens langs die Parklands Shopping Centre se McDonald's.
Daar mag nie meer as 2 besoekers op 'n slag wees nie en besoekers mag nie na 22:00 bly nie.
Moet asb. nie toebehore soos slimfone, tablette en USB-toebehore aan die TV koppel nie.
Verlies of skade aan items op die perseel wat erger is as gewone slytasie, sal vir die gas se rekening wees.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R650
R650 R553
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coatbridge-singel 26, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e7e592990e0b60a1e4c5a060be04d642c6797a7bc9ab217e6233087868188b5387cb60492c1edfed77c2ec783572cb22b92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R553 per nag (plek vir 2) 42 5 1 4 26 Coatbridge Crescent Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-00:00 10:00 -33.802388001684 18.508635
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem