Sikelela Guesthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Prys sluit in
- Dubbelkamer met privaat badkamer
- Slegs verblyf
- Dubbelkamer met balkon
- Slegs verblyf
- Gesinskamer met stoep - bad & stort
- Slegs verblyf
- Gesinskamer met balkon - bad & stort
- Slegs verblyf
- Gesinskamer met stort
- Slegs verblyf
- Deluxe Gesinskamer met stort
- Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. dat water deur die munisipalitiet voorsien word.
Gaste moet identifikasie voorsien wanneer hulle inklok.
Die sleutels sal oorhandig word na die finale betaling en administrasie.
Geen terugbetalings word gemaak as gaste besluit om vroeg uit te klok nie.
Geen sigaretstompies, oorstokkies, sanitêre items of ander voorwerpe mag by die toilet afgespoel word nie. Slegs toiletpapier mag gespoel word. Indien daar 'n blokkasie ontstaan sal 'n ekstra fooi gehef word.
Rook is verbode in die eenheid.
Daar is 'n wasgoeddiens langs die Parklands Shopping Centre se McDonald's.
Daar mag nie meer as 2 besoekers op 'n slag wees nie en besoekers mag nie na 22:00 bly nie.
Moet asb. nie toebehore soos slimfone, tablette en USB-toebehore aan die TV koppel nie.
Verlies of skade aan items op die perseel wat erger is as gewone slytasie, sal vir die gas se rekening wees.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26 Coatbridge Crescent, Parklands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang