LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Silver Lining Beach Apartment | LekkeSlaap
+89

Silver Lining Beach Apartment

8 resensies
Selfsorg
Silver Lining Beach-woonstel
Vanaf R850
per eenheid
Beskrywing

Hierdie woonstel het 1 slaapkamer met gedeeltelike see-uitsigte en is net 10 meter van die strand af en het 'n koningingrootte-bed. Die sitkamer het 1 slaapbank wat vir kinders geskik is en 'n groot platskerm-TV. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuis het 'n yskas, stoof, flavor wave-oond en 'n mikrogolfoond. Daar is buite-braaigeriewe met uitsig oor die see en parkeerplek agter 'n veilige elektriese hek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 is betaalbaar. Let asb. op dat 'n ekstra R250 gehef sal word as 'n gas ná 22:00 inklok.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hook,Wine & Sinker Beach-woonstel
Vanaf R870
per eenheid
Beskrywing

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Ander geriewe in die kamer sluit 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en stoof, TV en DStv in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 is betaalbaar. Let asb. op dat 'n ekstra R250 gehef sal word as 'n gas ná 22:00 inklok.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 140, 44 Die Melkbaai, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4ZWUxMTc1LWYyNjAtNDE1Yi1iMTg1LTFiNWI2ZmU0ODZjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 140 Beach Road 44 Die Melkbaai 7139 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.111784569077 18.822314590215
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!