Simbavati Hilltop Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Simbavati Hilltop Lodge is geleë in die asemrowende, wêreldbekende Timbavati Privaat Natuurreservaat in die Krugerwildtuin-omgewing. Die reservaat beslaan meer as 12,000 hektaar ongerepte wildernis. Wildkyk is altyd 'n belewenis - daar is selfs witleeus in die reservaat.

Die verblyf bestaan uit 8 luukse safari-tente, elk met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamertent is aaneengeskakel met die hooftent via 'n gangetjie wat aan die een kant kan oopmaak. Privaatheid word gewaarborg danksy die sorgvuldige uiteensetting van die tentsuites en verseker 'n onvergeetlike wegbreek.

Gaste kan die luisterryke uitsig oor die bosveld, die Nhlaralumirivier en die voorheuwels van die Drakensberge in die verte geniet. Die lodge se ligging op 'n klein koppie waarborg 'n asemrowende uitsig. Let daarop dat die suites met steil trappe bereik word en dat gaste ons vooraf van hul behoeftes moet verwittig.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Drankies ingesluit
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Simbavati Hilltop Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R18 500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za