LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Simbavati Hilltop Lodge | LekkeSlaap
+37

Simbavati Hilltop Lodge

Lodge
Luukse Safaritent
Vanaf R18 500
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié luukse safari-tente het koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamertent is aaneengeskakel met die hooftent via 'n gangetjie wat aan die een kant kan oopmaak. Elke tent het lugversorging, 'n waaier, kroegie, haardroër en kluis, koffie- en teemaakgeriewe, dagbed en 'n privaat dek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Standaard etes, verblyf, 2 wildritte per dag, plaaslike drankies (wyn, bier en koeldrank). Alle ander drankies kos ekstra.

Belasting en Ekstras

Let wel: 'n Geldige Suid-Afrikaanse ID-dokument en bewys van adres word met bespreking vereis. - Geen troeteldiere word toegelaat nie. - Baie beperkte selfoonontvangs. - 'n Wasgoeddiens is beskikbaar. - Kinders onder 16 jaar moet 'n kamer met 'n volwassene bo 18 jaar deel. - Timbavati Privaat Natuurreservaat Hekfooi: R140 per voertuig, by die hek betaalbaar (Januarie - Desember 2017). - Die lodge het R328 per persoon (onderhewig aan verandering) vir bewaringsfooie namens Timbavati Privaat Natuurreservaat. - Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 12 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Slegs geskrewe kansellasies word aanvaar.
Indien tot 61 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, word 'n kansellasiefooi van 10% van die volledige besprekingswaarde (BTW ingesluit) gehef.
Indien 31 tot 60 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, word 'n kansellasiefooi van 25% van die volledige besprekingswaarde (BTW ingesluit) gehef.
Indien 15 tot 30 dae voor inklokdatum gekanselleer word, word 'n kansellasiefooi van 75% van die volledige besprekingswaarde (BTW ingesluit) gehef.
Indien minder as 14 dae voor inklokdatum gekanselleer word, word 'n kansellasiefooi van 100% van die volledige besprekingswaarde (BTW ingesluit) gehef.
Kansellasies van 4 kamers of meer sal 'n kansellasiebeleid van groepe van toepassing wees.
Besprekings wat gewaarborg is, sal slegs vir een nag gehou word, daarna sal die verblyf weer beskikbaar gestel word.

Vanaf R18 500
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mbali-plaas, Timbavati Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAS7hU5rCvmII893jxQcK4Vb9pZ1NRzEuLWP7Hl7ryKV2u8QpVNP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R18 500  per nag (vir 2 persone) Mbali Farm Timbavati Private Nature Reserve 1380 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-15:00 11:00 -24.224856903257 31.356757432222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!