Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simplicity with an Ocean View

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Philisety Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Simplicity with an Ocean View
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Helen R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Helen R
Gesin met klein kinders

It was good.

Everything was comfortable. We had a bit of an incident which turned out well in the end. The on duty security and some of the visitors were awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenny M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenny M
Saam met vriende

Had a good weekend.

Had a wonderful time and I will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Simplicity with an Ocean View se terugvoer

Thank you, Kenny. I am glad you could eventually break away from work. I'm glad you enjoyed your stay at my humble abode and in Hermanus.

Simplicity with an Ocean View
Nadine H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine H
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier, home away from home.

Die plek is pragtig en netjies met 'n baie mooi uitsig, net soos op die foto's. Die eenheid is goed toegerus en die diens was uitstekend. Die gasheer was vriendelik en baie duidelike instruksies was deur gestuur via WhatsApp. Die kompleks se fasiliteite is ook netjies en skoon en die kinders het dit baie geniet. Die enigste ding is die ligging. Die ingang is direk oorkant 'n informele nedersetting; dit het ons nie verwag nie. Maar ten spyte van dit het ons baie veilig gevoel binne die kompleks en sal ons weer soontoe gaan. Sal die eenheid enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gadija H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gadija H
Besigheidsreis

Home away from home.

When working odd hours away from home, it is always comforting knowing that you can return to your accommodation with peace of mind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cara D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara D
Saam met vriende

Die beste ooit.

Dit is definitief 'n eenheid waar ek myself en vriende weer wil bevind. Ek sal dit oor en oor kies. Dit was een van die beste wat ons gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Simplicity with an Ocean View se terugvoer

Thank you Cara for staying at our place. I am glad that you and your friends enjoyed your time . Thank you for the respect that you have shown by leaving our place so neat. You are welcome to make any suggestions on how we can improve our Unit in order to make it better for future guests.

Simplicity with an Ocean View
Kurt W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt W
Gesin met tieners

The kids had a great time. Me, myself, and my wife had our relaxing time, plus waking up to a beautiful view of the ocean right by our bedroom window.

Fun, relaxation, and plenty of activities for the kids. I'll definitely be visiting again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie O
Gesin met tieners

Koue weer, warm blyplekkie.

Na ure lanks die koue reënerige sportveld, was dit heerlik om by 'n knus woonstel in te stap en te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Simplicity with an Ocean View se terugvoer

Dear Melanie. We at Simplicity with an Ocean View are glad that we could give you the warmth that you needed after spending a day out in the cold.

Simplicity with an Ocean View
Anthea A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het 'n baie lekker vakansie gehad.

Die informele nedersetting regoor die kompleks was vir ons bietjie teleurstellend en het ons bietjie onveilig laat voel. Maar verder in die kompleks self was alles op standaard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Tony O
Saam met vriende

Beautiful accommodation.

Would like to suggest they switch the passage lights on at night as we had to struggle to see our way up the stairs. Nonetheless, it was a wonderful setting and we all enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Simplicity with an Ocean View se terugvoer

Hi Tony, thank you for staying at our place and for your valuable input. We will definitely sort that out.

Kind Regards

Simplicity with an Ocean View
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club 200, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e3f622ee6463c3fd4c7f793ad15e0af613e217f1eb9348480c491a7c986b11367d6885dfa2eeae9744a106c540de86f74ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Church Street 200 Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.435875361644 19.214802264418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem