Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simplicity with an Ocean View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club 200, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Simplicity with an Ocean View is 'n oulike vakansiewoostel op die tweede verdieping van Hermanus Beach Club in Hermanus. Die woonstel bied ruim en gerieflike verblyf, wat ideaal is vir 'n gesinsvakansie en is stapafstand vanaf die strand.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, elektriese oond, elektriese en gasstoof, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv en gemaklike sitplek. Dit lei na 'n beskutte balkon met sitplek en 'n uitsig oor die see.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek, en 'n gemeenskaplike swembad en gimnasium is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Simplicity with an Ocean View sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Simplicity with an Ocean View
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Philisety Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kerkstraat, Hermanus Beach Club 200, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Simplicity with an Ocean View het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club 200, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e3f622ee6463c3fd4c7f793ad15e0af613e217f1eb9348480c491a7c986b11367d6885dfa2eeae9744a106c540de86f74ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Church Street 200 Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.435875361644 19.214802264418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem