Simply M
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Generaal De Wet-straat 5, Fauresmith, 9978, Vrystaat
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Simply M het slaapplek vir 2 gaste in 'n ou gerestoureerde kerkie wat in 1906 gebou is en omskep is in 'n tuiste vir gaste. Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Die kerkie het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n Victoriaanse bad, en daar is ook 'n privaat ingang. Die aparte badkamer het 'n stort en toilet. Koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar.
Ontbyt is op versoek beskikbaar.
Gaste het toegang tot die tuin en plaasdammetjie om te swem.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Miems Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Generaal De Wet-straat 5, Fauresmith, 9978, Vrystaat
- Gaste dink Simply M het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fauresmith Karoo Vrystaat
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Generaal De Wet-straat 5, Fauresmith, 9978, Vrystaat