Sinoda Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Irvin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Frikkie V - Apr 2024
Algehele gradering
Not recommended.
Alidia K - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Dankie, plesier.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Bev S - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Thank you, we appreciate it. You're welcome.
Dave B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker en veilig gebly. Bure in area almal baie vriendelik.
Dirk R - Jan 2024
Algehele gradering
Lekke sentraal gelee en nuwe Spar maak dit bale gerieflik.
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Dankie, plesier.
Dylan R - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Thank you, welcome
Tarryn H - Nov 2023
Algehele gradering
Great getaway.
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Dankie, waardeer dit.
Adiel G - Okt 2023
Algehele gradering
Good stay; only issue WiFi not working.
Jean M - Okt 2023
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar wil bly.
Cassidy V - Okt 2023
Algehele gradering
I would definitely book this guesthouse again.
Lees meerSinoda Gastehuis se terugvoer
Hi, thanks really appreciate your feedback.
Mariaan C - Sep 2023
Algehele gradering
Alles was perfek. Heerlike kuier gewees.
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Dankie dis 'n plesier.
Justin V - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Plesier. Dankie
Caroline V - Aug 2023
Algehele gradering
Memorable, peaceful and very at home.
Sinoda Gastehuis se terugvoer
We truly appreciate it.
Marthino M - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Dankie, waardeer.
Serah-lee R - Jun 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Hi, baie dankie. Dit was ’n plesier.
Marlon B - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastic and we enjoyed the stay.
Melvinah W - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker rustige area.
Elsa C - Mei 2023
Algehele gradering
Lovely stay!
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Thanks appreciate it
Hanneley E - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was lekker, alhoewel ons nie buite die reëls was nie, was ons aangespreek oor reëls breek en die plek die heeltyd geruik het na vis.
Lees meerSinoda Gastehuis se terugvoer
Hi, ons bly in n vissers dorpie die reuk is buite ons beheer. Daar was genoeg kas ruimte per kamer. Die bure sal nie onnodig kla nie mens moet ander mense eer. Die gas is altyd reg dankie
Milda H - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik en 'n baie vriendelike buurt.
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Plesier dankie julle is wellom,dankie die huis was skoon agtergelaat
Joseph K - Jan 2022
Algehele gradering
Teleurstellend.
Riaan B - Des 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Dankie sien volgende keer.
Nikki H - Des 2021
Algehele gradering
Almal het ongelooflik lekker gebly. Ten alle tye baie veilig gevoel. Sal definitief weer daar bly.
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Dankie, en dit was 'n plesier.
Godfrey B - Sep 2021
Algehele gradering
Acceptable.
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Thanks for the comments. In the westcoast there are always fishing factories where you smelling fish or fishmeal.
Alcardo V - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was lekker.
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Dankie en dit was 'n plesier.
Melissa C - Mrt 2021
Algehele gradering
Was lekker rustig.
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Dankie plesier.
Esthé D - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Dankie. Dit is ons plesier.
Andrew R - Des 2020
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Lieschen N - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly en gekuier.
Hester G - Okt 2020
Algehele gradering
Weskus vakansie.
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Plesier, dankie, sien weer.
Jackie B - Okt 2020
Algehele gradering
Ongelooflik aangenaam
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Hi, baie dankie. Dit was 'n plesier.
Michael P - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker rustig.
Anthony V - Jul 2020
Algehele gradering
Gemaklik. Netjies. Rustig. Baie lekker.
Arenda A - Mrt 2020
Algehele gradering
Fabulous.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties.
Die verblyf was lekker, so tuis soos by my eie huis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gurschin K - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was baie, baie lekker, veilig, skoon en gerieflik.
Megan R - Jan 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en bekostigbaar.
Marlon B - Des 2019
Algehele gradering
Was fantasties, sal definitief weer gaan.
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Hi Marlon
Baie dankie dit was net 'n plessier.
Paulina L - Nov 2019
Algehele gradering
100%
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Dankie plesier, sien uit na julle volgende besoek.
Wilma H - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf. Oulike huis, met alles wat nodig is.
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Dankie waardeur.
Natasha S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Theo R - Jan 2019
Algehele gradering
Een van die familie se beste vakansieverblyf.
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Baie dankie ons is bly julle het dit geniet.
Lizette V - Des 2018
Algehele gradering
Dit was skoon, rustig ontspanne.
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Plesier en dankie vir die kommentaar, ons waardeur dit.
Edwina B - Nov 2018
Algehele gradering
Dis 'n mooi skoon en baie ordentlike ingerig. Dankie.
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n plesier om julle te kon huisves.
Carla B - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was tops!
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit. Sien volgende keer.
Cynthia S - Nov 2018
Algehele gradering
Baie netjies en alles way jy nodig het, baie dankie.
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, ons wil graag die beste vir ons gaste voorsit. Ons waardeer u terugvoering en ons hoop om spoedig weer van u te hoor. S
Diana G - Aug 2018
Algehele gradering
Great, neat and cosy place.
Sinoda Gastehuis se terugvoer
Baie dankie ons waardeer dit.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mullet-singel 8, Habour Lights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom