Siobhan's 1 Bed Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Siobhan's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in Foreshore in Kaapstad. Die gebou is naby KIKS en verskeie ander ontspannings- en sakegeriewe in die middestad geleë.

Dié woonstel is op die elfde verdieping en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste met 'n elektroniese kluis en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en verskeie kookgerei, eetgerei en 'n was-en-droog-masjien.

Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het 'n TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad binnenshuis en daar is 24 uur-sekuriteit, 'n ontvangsarea en toegewese parkeerplekke met afstandbeheerde toegang.

Die gebou is ook ideaal naby kuierplekke, restaurante, museums en die Kunstekaap geleë, en is 3 km van Kaapstad Stadion in Groenpunt en die V&A Waterfront af.

Slaapplek

'n Bespreking by Siobhan's 1 Bed Apartment sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Siobhan's 1 Bed Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false