Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sir David Bair 50 A

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird 50, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 745 R2 196 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sir David Bair 50 A is 'n luukse woonstel in die uiters gesogte Bloubergstrand. Dit bied gesofistikeerde en elegante verblyf met moderne afwerkings en 'n ligging naby restaurante, kroeë en winkels.

Die eenslaapkamerwoonstel het 'n koningingrootte-bed, genoeg kasspasie en 'n moderne en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplanleefarea sluit 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea in. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, wasmasjien-tuimeldroër, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met toegang tot Netflix en sekere DStv-kanale.

Buite op die balkon is daar 'n asemrowende see-uitsig wat gaste kan bewonder terwyl hulle aan skemerkelkies teug en 'n vleisie op die gasbraai gaarmaak. Gaste het ook toegang tot 1 motorhuisparkeerplek.

Speelgoed vir die strand word voorsien en daar is 'n buitekamer waar gaste ná 'n dag op die strand kan afspoel.

Slaapplek

’n Bespreking by Sir David Bair 50 A sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 58

Resensies 31

Jaar gelys 7

Ligging

  • Sir David Baird 50, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 745
R2 745 R2 196
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 745
R2 745 R2 196
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird 50, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e5d41ad0decf5be3b4cf366e58e5e672bc8cc08e6d461f2fb29d059511681b19c3bdb256432787732f7a829551d720417db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 745 nouVanaf R2 196 per nag (plek vir 2) Sir David Baird 50 Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.7949187 18.4584643
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem