Skietberg Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 296
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Carla B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig en lekker gerus.
Alicia T - Mrt 2024
Algehele gradering
Oornag vanaf die Kaap.
Susan C - Mrt 2024
Algehele gradering
Ontspannend, gerieflik en vriendelik.
Michele E - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklike, skoon, stil en veilige oorslaapplek in die dorp.
Marius V - Mrt 2024
Algehele gradering
Slaap lekker halfpad tussen die Kaap en Gauteng.
Natatsha C - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik en kamersnis altyd skoon.
Etienne D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, kan aanbeveel.
Natatsha C - Feb 2024
Algehele gradering
Kamer was skoon en netjies. Sal weer daar bly!
Gert G - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en wonderlik.
Karin D - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker, gemaklik.
Bernie B - Feb 2024
Algehele gradering
Oulike oornagverblyf en hoogs aan te beveel.
Elsabe B - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik vir 'n oornag tussen Johannesburg en Kaap. Sal definitief weer kuier.
Edu R - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjies.
Tyrone S - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable spacious room with pleasant garden and pool.
Carin L - Jan 2024
Algehele gradering
Hartlike verwelkoming en bo verwagting.
Natalie T - Jan 2024
Algehele gradering
10 / 10.
Jaques R - Jan 2024
Algehele gradering
Slegs geslaap.
Marlene D - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Riaan U - Jan 2024
Algehele gradering
Pleasant stay.
Estelle H - Jan 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer daar oornag.
Rene L - Jan 2024
Algehele gradering
Perfek vir oorslaap oppad na jou bestemming.
Selma E - Des 2023
Algehele gradering
Ons kamer is pragtig en skoon. Het vir seker lekker geslaap.
Jacobus Nel (koos) L - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Stil en rustig.
Anne-audette R - Des 2023
Algehele gradering
Perfect.
Gerda D - Des 2023
Algehele gradering
Ek beveel die plek regtig aan vir enige reisiger.
Christiaan J - Des 2023
Algehele gradering
Moes maar kort oorslaap. Was oppad in Kaapstad se rigting.
Hermine U - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornag verblyf en veilige parkering. 8.
Helena D - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome.
Marette O - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflik en aangenaam.
Marianna B - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies.
Alida K - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Herman P - Sep 2023
Algehele gradering
Baie skoon en goed ingerig.
Paul V - Sep 2023
Algehele gradering
Kamer 1 is donker sonder uitsig en het ook nie gemakstoele nie.
Howard R - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees en gemaklik.
Johan V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf. Vriendelike en proffessionele diens. Skietberg Lodge word ten sterkste aanbeveel vir oornagverblyf.
Howard R - Aug 2023
Algehele gradering
Altyd 'n heerlike en rustige oornag vir ons.
Angela S - Jul 2023
Algehele gradering
Great stay.
Germarie R - Jul 2023
Algehele gradering
Ruim en perfek.
Antonet V - Jul 2023
Algehele gradering
Value for money, comfortable and safe.
Lees meerEllen P - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie diens en oulike plekkie.
Ellen P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Amanda M - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Etienne P - Jun 2023
Algehele gradering
Pleasant and comfy.
Hendrik C - Apr 2023
Algehele gradering
Na 'n lang pad, wil jy die beste in verblyf kry. Hier kry jy dit.
Werner M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Marco V - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie veilig.
Lenie B - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig.
Werner M - Apr 2023
Algehele gradering
Alles was netjies by ons aankoms en die ontvangs vriendelik en behulpsaam.
Maeli L - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike oornagfasiliteit!
Lees meerFrancois J - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik en baie goed toegerus.
Charmaine V - Mrt 2023
Algehele gradering
Oulike gastehuis met 'N pragtige uitsig.
Telene J - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfek en gemaklik soos altyd.
Pieter J - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Benji S - Mrt 2023
Algehele gradering
Oornag op pad suide toe.
Hermine U - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelik. Die kamer is skoon, netjies en veilige parkering.
Benji S - Feb 2023
Algehele gradering
Oornag op pad na die noorde.
Sansonette F - Feb 2023
Algehele gradering
Gasvryheid op die hoogste vlak en definitief waarde vir geld.
Elmar V - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon en waarde vir geld. Sal op geen ander plek bly in Colesberg as by hulle nie.
Pieter L - Jan 2023
Algehele gradering
Het al 'n paar keer by Skietberg Lodge gebly en elke keer was dit 'n besonderse aangename tyd. Kan beslis aanbeveel.
Leandro B - Jan 2023
Algehele gradering
It was very pleasant.
Zelda D - Jan 2023
Algehele gradering
Gemaklike verblyf.
Marianna B - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik en skoon. Goeie kliëntediens.
Herkie T - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, veilig en bekostigbaar.
Irma S - Des 2022
Algehele gradering
Spasie plus nog.
Doreen V - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker oorslaapplekkie.
Nadine V - Des 2022
Algehele gradering
Goeie ligging vir oornag Kaap toe!
Marianna B - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Herkie T - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens met netjiese eenhede wat ook voorsiening maak vir beurtkrag.
Suzanne S - Des 2022
Algehele gradering
Lovely.
Detken S - Des 2022
Algehele gradering
Rusplek op die langpad.
Clint N - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon verblyf. Sal vir seker weer daar bly.
Rhoda L - Okt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Peppie D - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon rustige omgewing.
Bianca D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie mooi skoon en baie rustig.
Donato K - Sep 2022
Algehele gradering
Very nice stay. Provision for loadshedding as well which is a great plus.
Linda W - Sep 2022
Algehele gradering
Excellent place to stay for a halfway trip to Cape Town.
Craig H - Sep 2022
Algehele gradering
Verblyf was baie gemaklik en baie skoon en netjies.
Hendrik C - Aug 2022
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Juan-pierre D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Rene P - Jul 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Gemaklik vir 'n gesin.
Mariette G - Jul 2022
Algehele gradering
Skietberg Lodge is die beste.
Johan G - Jul 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam. Baie netjies en georganiseerd.
Ben S - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies, voldoende, sonder om weelderig te wees.
Ilzé L - Jun 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Arina S - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Benji S - Mei 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Mariette G - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige tuin. Gasvrye eienares. Het heerlik geslaap in die kamer met goeie uitleg.
Detken S - Apr 2022
Algehele gradering
Goeie nagrus.
Renier M - Apr 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Lees meerMichele C - Apr 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en netjies.
Telene J - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese, vriendelike, skoon plek!
Lees meerWerner M - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf en rustige area.
Willem C - Mrt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Elma D - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese rus vir moeë reisigers.
Marius K - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon, netjiese plek vir oornag. Sal weer daar oornag met langafstandreis. Kan die gastehuis aanbeveel.
Nico S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker oorslaapplek. Beveel dit defnitief aan.
Nico S - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangenaam skoon en vriendelike diens.
Ernest E - Feb 2022
Algehele gradering
Sal enige tyd die lodge aanbeveel.
Hugo S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en netjies.
Tersia V - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Anchen D - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies en professioneel.
Amanda K - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig, netjies en waarde vir geld.
Chantal L - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, alles wat mens nodig het.
Benji S - Jan 2022
Algehele gradering
Oornag op pad vanaf Wes Kaap terug na Gauteng.
Liza B - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig.
Hugo S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker oornag slaapplek, hou baie van die fasiliteite. Sal weer oornag.
Bertie L - Jan 2022
Algehele gradering
Al die geriewe wat jy benodig en nog meer.
Louise V - Des 2021
Algehele gradering
Gemaklik en baie netjies.
Bernard S - Des 2021
Algehele gradering
Swak straatname bemoeilik dit om bestemming te bereik.
Marisa P - Des 2021
Algehele gradering
Baie aangename ondervinding. Skoon, gerieflik en vriendelike personeel.
Daulina C - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende oorslaap.
Johan D - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en stil.
Bernie O - Des 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies. Baie vriendelike gasheer.
Tharina Bennie V - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik en skoon. Perfek vir oornag.
Peter B - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastic. Highly recommend.
Herkie T - Nov 2021
Algehele gradering
Die lodge is skoon, netjies, veilig en baie goeie waarde vir geld.
Eldorette V - Nov 2021
Algehele gradering
Dis 'n pragtige gastehuis waar ons rustig en veilig kon oornag.
Cindy B - Okt 2021
Algehele gradering
Gemaklik, skoon, goed ingerig.
Braam V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie aangename verblyf!
Ccornelius J - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik om na 'n vermoeiende reis gemaklik ontvang te word.
Willem P - Okt 2021
Algehele gradering
Baie meer as wat ons verwag het.
Bertie L - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker rustig met mooi uitsig.
Nicolette H - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjies en goed ingerig.
Adriaan J - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige plek met kraakvars linne, vol toegeruste kombuis. Verwelkom deur 'n baie gawe gasvrou.
Linda V - Sep 2021
Algehele gradering
Ruim en netjies.
Santie H - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige, netjiese plekkie. Mooi groot stort met heerlike warm water. Heerlike bed.
Paul B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie skoon, netjie,s ruim en veilig. Dit het alles wat jy nodig het.
Dylan S - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelike mense en baie gemaklike verblyf.
Pieter P - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige plek. Vriendelike ontvangs. Bybels in die kamers.
Ronel U - Sep 2021
Algehele gradering
Perfekte oorbly tussen Cannon Rocks en Pretoria.
Johann M - Sep 2021
Algehele gradering
Toer saam met eggenote.
Peet L - Aug 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Hannelie V - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflike oornagslaapplek
Anchen D - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflik, ruim en skoon
Neill G - Aug 2021
Algehele gradering
Perfectly fit for purpose as an overnight stop en route to Cape Town from Durban. Stayed there on the way down and on the way back.
Piet M - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies en ruim. Goeie waarde.
Riekert V - Jul 2021
Algehele gradering
Lieflike verblyf en baie vriendelike en behulpsame eienaars en bestuurderes.
Benji S - Jun 2021
Algehele gradering
Oorwegende positiewe ervaring. Sal weer van hulle gebruik maak.
Lees meerDirk H - Jun 2021
Algehele gradering
Die mees aangename oorblyplek in Colesberg ooit.
Elizabeth M - Jun 2021
Algehele gradering
Luuks en ruim
Johann K - Mei 2021
Algehele gradering
Baie rustige eenheid en vriendelike ontvangs.
Annatjie D - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik oornag!
Annelien R - Mei 2021
Algehele gradering
Veilige oornagverblyf vir myself en veilige parkering vir my motor.
Pieter M - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker skoon en gerieflik as oornagstop.
Mariana S - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflike en veilige oornagplek in Colesberg.
Antoinette C - Mei 2021
Algehele gradering
Warm welkom! Baie skoon en netjies. Beveel dit aan!
Danie G - Mei 2021
Algehele gradering
Great overnight, has everything you need.
Alana P - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike professionele diens. Netheid en alles wat mens benodig vir 'n heelike oorslaap.
Ilge-mari S - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker
Louis F - Apr 2021
Algehele gradering
Modern, netjies en skoon.
Piet V - Mrt 2021
Algehele gradering
Vir ons 'n eerste in Colesberg, dit was heerlik!
Annamarie N - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike oornaggeriewe.
Rae S - Mrt 2021
Algehele gradering
Everything you need after a long drive
Lees meerAnnamie R - Mrt 2021
Algehele gradering
Net oornag op pad George toe.
Carl O - Mrt 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Annemarie V - Feb 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, en baie netjies.
Chris B - Feb 2021
Algehele gradering
Netjiese oornagfasiliteit.
Josef D - Feb 2021
Algehele gradering
Netjies.
Megan S - Feb 2021
Algehele gradering
We were really well looked after at Skietberg, with hosts who went the extra mile for us.
Karen G - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekend, waarde vir geld.
Karien S - Jan 2021
Algehele gradering
Lieflike plek.
Nicol S - Jan 2021
Algehele gradering
'n Wonderlikke plek vir oorslaap tydens die lang rit tussen Jhb en die Kaap.
Johan V - Jan 2021
Algehele gradering
Gasvry en netjies
Sanet M - Jan 2021
Algehele gradering
Oornagstop
Dirk W - Jan 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld. Vriendelike diens en netjies, skoon.
Gerhard K - Jan 2021
Algehele gradering
Paslik en skoon.
Johann L - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Xander H - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Fiona V - Jan 2021
Algehele gradering
Very welcoming. Clean.
Jj K - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies, mooi en skoon.
Tanya V - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike lafenis na lang pad.
Dries K - Des 2020
Algehele gradering
Veilige en netjiese verblyf.
Magriet V - Des 2020
Algehele gradering
Was net oornag. Enigste probleem was swakkerige kliëntediens. Mense was kortaf en gelyk of hulle haastig was om met hulle eie dinge aan te gaan.
Nancy L - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspannend en gasvry.
Stefan B - Des 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Dries K - Nov 2020
Algehele gradering
Skoon. Netjies. Vriendelik
Jezina T - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker plek.
Elma J - Nov 2020
Algehele gradering
Baie tevrede en sal definitief weer hier oorslaap. Hoogs aan te beveel !
Fabian H - Okt 2020
Algehele gradering
Value for money, clean and everything on its place. Safe parking and easy access.
Deon K - Sep 2020
Algehele gradering
Amazing
Ilse R - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustig by die berg/
Carol-jane B - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker oornagverblyf.
Marié V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie gawe en vriendelike mense. Skoon en netjies. Goeie waarde vir jou geld.
Retha V - Feb 2020
Algehele gradering
Was baie rustig en stil, kon lekker rus na die lang bestuur.
Andre B - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike oasis na 'n lang reis.
Derick K - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Herman G - Jan 2020
Algehele gradering
Oornag verblyf.
Shantelle B - Jan 2020
Algehele gradering
Had a pleasant stay.
Roelof S - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker plek, vriendelike ontvangs, alles mooi skoon.
Gert V - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike staff. Kamers baie skoon en gerieflik.
Ansie R - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en 'n goed toegeruste, netjiese plek.
Lena J - Des 2019
Algehele gradering
Friendly staff, clean and tidy accommodation.
Andre B - Des 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en prakties met klein kinders.
Liz K - Des 2019
Algehele gradering
Ideaal vir oorslaap.
Lees meerIlzé L - Des 2019
Algehele gradering
Ek sal die gastehuis in die dorp hoogs aanbeveel, dis absoluut stunning!
Anel C - Nov 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie netjies en skoon.
Susan P - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Daleen V - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig en aangenaam na 'n lang reis.
Minette S - Okt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Theresa B - Sep 2019
Algehele gradering
Wonderlik, gerieflik en skoon.
Jenine P - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies en gerieflike akkommodasie.
Eric I - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Sue S - Aug 2019
Algehele gradering
Perfect stop over and warm, friendly hosts.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte stopplek met warm, vriendelike gashere.
Dit is die perfekte stopplek op pad na Kaapstad. My seun en sy vriende het hier gebly vir 'n nag. Die gashere was gaaf met hulle.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ryno V - Aug 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en definitief goeie waarde vir geld.
Izak G - Jul 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf halfpad na eindbestemming.
Eleen V - Jul 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Stephanie J - Jun 2019
Algehele gradering
Lovely, warm and secure.
Brian B - Jun 2019
Algehele gradering
Netjiese verblyf na 'n lang dag se ry.
Gerard B - Mei 2019
Algehele gradering
Very nice, spacious and the coffee!
Heleen S - Mei 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Johan C - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Adriaan V - Mei 2019
Algehele gradering
Uiters netjies en aangenaam ervaar.
Melissa V - Apr 2019
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het na 'n lang dag op die pad.
Elna D - Apr 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en ons was hartlik verwelkom. Jammer ons kon net een nag oorbly.
Francois M - Apr 2019
Algehele gradering
Baie goeie verblyf, naby alles en veilige parkering en area.
Deon M - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Sal ons weer sien.
Mari L - Apr 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Aneli H - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjiese, goed toegeruste blyplek.
Lees meerNico D - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflike groot huis, skoon, netjies en bekostigbaar met meer as wat jy nodig het.
Maria V - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasies, lieflike swembad en pragtige tuin.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Adri D - Mrt 2019
Algehele gradering
Halfpad stop af Glentana toe.
Werner E - Mrt 2019
Algehele gradering
Ruim, bekostigbare verblyf met veilige parkering en braaigeriewe.
Deuné M - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker, sal weer daar gaan bly.
Wynand B - Jan 2019
Algehele gradering
100%. Amper soos by die huis.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Theo W - Des 2018
Algehele gradering
Goeie plek om te bly op lang reis.
Jaco V - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklik. Baie lekker oorslaap plek op pad Kaap toe.
Lizelle C - Des 2018
Algehele gradering
Skietberg Lodge is 'n oase, die lugreëling en swembad red mens se lewe na 'n lang, warm dag op die pad, dis 'n pragtige plekkie.
Andre V - Des 2018
Algehele gradering
Ou huis met baie karakter en baie gesellig ingerig.
Charleen K - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklik en netjies.
Lisane P - Nov 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en waarde vir geld.
Danie K - Nov 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en basies.
Christa D - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Madeleine A - Sep 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Dirk C - Sep 2018
Algehele gradering
Ideaal, gerieflik met uitstekende diens geklee met hoflikheid en vriendelikheid.
Pieter V - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtig!
Karin B - Sep 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Coenraad / Elna V - Sep 2018
Algehele gradering
Koud maar lekker.
Elmarie M - Sep 2018
Algehele gradering
Veilig, netjies.
John S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie tevrede.
Hendrik V - Aug 2018
Algehele gradering
Basiese verblyf vir lae prys, maar nie deel van die Lodge nie.
Lees meerPd C - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Sanet S - Jul 2018
Algehele gradering
Stukkie diamant tussen die kool.
Colette V - Jul 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras met dié uitstekende blyplek, en die dorp!
Fires V - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Jacobus V - Jun 2018
Algehele gradering
Dit is 'n mooi plek en al die geriewe was puik.
Angelique D - Mei 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Danie P - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties, nommer een vir verblyf in Colesberg.
Van Zyl A - Mei 2018
Algehele gradering
Lekkerste plek waar ons nog oorgebly het.
Karin S - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens en baie netjies.
Chrsity D - Apr 2018
Algehele gradering
Beste plek om te oornag in Colesberg!
Cheri-lee G - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtig.
Annemie N - Apr 2018
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Riandi J - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker halfpad rusplek op pad Kaap toe!
Carla K - Mrt 2018
Algehele gradering
Comfortable and friendly customer service.
Carel M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en niks meer nodig nie.
Hendrik V - Feb 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Jeanne M - Feb 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik, professioneel en gerieflik.
Lees meerAmanda S - Jan 2018
Algehele gradering
Absoluut presies wat ons in gedagte gehad het. Skoon, netjies en mooi. Veilig en wonderlike mense.
Letitia J - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Tania N - Jan 2018
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Frieda L - Jan 2018
Algehele gradering
Perfek.
Pieter B - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies en aangenaam.
Liezel C - Des 2017
Algehele gradering
Alles was perfek!
Andre O - Des 2017
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld. Baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar bespreek.
Skietberg Lodge se terugvoer
Baie dankie Jolanda.
Tillie F - Des 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker en hulle gasvryheid het ons welkom laat voel.
Willie M - Des 2017
Algehele gradering
Rustig.
Hannes D - Des 2017
Algehele gradering
Behulpsame vriendelike mense met 'n aangename plek.
Erica G - Des 2017
Algehele gradering
Aangename, gerieflike verblyf na 'n dag op die pad.
Deon M - Okt 2017
Algehele gradering
It was a lovely stay over.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike verblyf.
Ek was baie tevrede met die verblyf. Dit was netjies, skoon, en gerieflik. Ek sal dit aanbeveel vir almal wat in Colesberg wil oorbly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nic V - Okt 2017
Algehele gradering
Lieflik teen die Skietberg.
Maria H - Okt 2017
Algehele gradering
Eenhede nuut en netjies met vriendelike ontvangs.
Skietberg Lodge se terugvoer
Baie dankie Maria, julle is altyd welkom by Skietberg Lodge.
Groete,
Karin
William L - Sep 2017
Algehele gradering
Aangenaam en gerieflik.
Alwyn E - Sep 2017
Algehele gradering
Rustige en aangename nagrus.
Linda P - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker en skoon!
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Wilfred M - Des 2016
Algehele gradering
Tevrede oornag verblyf op pad Mosselbaai toe.
Echardt O - Des 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Christo K - Des 2016
Algehele gradering
Baie rustig en lekker geslaap.
Clifford G - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlik gebly! Geen probleme.
Coenraad S - Mrt 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Wynand B - Jan 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld. Sal altyd aanbeveel.
Gerda V - Jan 2016
Algehele gradering
Stil en rustig. Gasvry ontvang. Lugversorger was noodsaaklik met die hittegolf wat ons getref het en was heerlik koel.
Monique V - Des 2015
Algehele gradering
Basiese geriewe, maar netjies. Gerieflik naby die N1.
Lees meerTanya B - Des 2015
Algehele gradering
Perfect place for a quick overnight stay. Could reconsider the positioning of the aircon unit.
Katrien P - Des 2015
Algehele gradering
Rustige, netjiese verblyf!
Magrietha V - Des 2015
Algehele gradering
Baie gasvry, vriendelik en behulpsaam!
Hendrik N - Feb 2015
Algehele gradering
Baie netjies en aangenaam.
Sharon P - Jan 2015
Algehele gradering
Lovely clean place with all the relevant amenities after a long hot journey - had a pleasant stay.
Liesel M - Jan 2015
Algehele gradering
Great place
Rodney C - Des 2014
Algehele gradering
Skoon en netjies!
Jan H J - Des 2014
Algehele gradering
Gebruik as oorslaapplek as terugreis van die Kaap na Johannesburg.
Melane V - Des 2014
Algehele gradering
Ontspanne en skoon.
Amanda R - Des 2014
Algehele gradering
Dit was skoon en netjies en die mense was vriendelik.
Manda V - Des 2014
Algehele gradering
Dit was baie baie lekker en sal enige tyd weer gaan en almal aanbeveel om daar te oornag.
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Skietberg-laan 6, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom