Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SkinkiWyn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhout-laan, Fonteine Park, Eenheid 53, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

SkinkiWyn is 'n selfsorgeenheid in Fonteine Park in Hartenbos. Die kompleks is naby die strand, restaurante en winkels geleë.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is op die eerste vloer en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die kamer het ook 'n babakot. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea het 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 3. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, nog 'n slaapbank, 'n tafel en 'n TV.

Die skuifdeure bied toegang tot 'n tuin en 'n piekniektafel met stoele. Daar is ook 'n braai-area. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en tennisbaan.

Slaapplek

’n Bespreking by SkinkiWyn sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir SkinkiWyn
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Lilian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Boekenhout-laan, Fonteine Park, Eenheid 53, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink SkinkiWyn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhout-laan, Fonteine Park, Eenheid 53, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA880bf2b4d8e49b08129e247188d357c0874e2bafa91541b95ac663d0e77939a6c77b7bbd5054ba8f1fbb940d9abd847c28d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 Boekenhout Avenue Unit 53 Fonteine Park 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.130341145441 22.105772164027
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem