Skitterland Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 89
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Amanda S - Mrt 2024
Algehele gradering
Great option.
Pieter M - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome awesome awesome.
Henri F - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Aangename ervaring.
Mark S - Feb 2024
Algehele gradering
Great.
Guy N - Feb 2024
Algehele gradering
Great traditional South African B&B.
Amanda M - Jan 2024
Algehele gradering
Just perfect.
Janene T - Jan 2024
Algehele gradering
Good overnight.
Hennie E - Des 2023
Algehele gradering
Netjies en behulpsaam.
Rui M - Des 2023
Algehele gradering
Skitterend.
Helene S - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlike ondervinding.
Carl S - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend en goeie waarde vir geld.
Florence H - Aug 2023
Algehele gradering
We were hosted by Anelia, she made our stay very comfortable, delicious breakfast daily.
Clinton K - Jul 2023
Algehele gradering
Hospitable and very warm.
Wouter D - Jul 2023
Algehele gradering
Puik verblyf en warm Karoo-gasvryheid.
Amy-lara H - Jul 2023
Algehele gradering
A wonderful stay in a charming guesthouse!
Vicki B - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige ou huis vol interessanthede.
Jaco D - Jul 2023
Algehele gradering
Plattelandse skoonheid.
Alet V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike, mooi en skoon akkomodasie met die beste vriendelikste diens en heerlikste ontbyt. Voel soos huis.
Christa J - Jun 2023
Algehele gradering
Wamste gasvryheid, hartlikste mense, sielskos en familiegemak.
Jayson O - Mei 2023
Algehele gradering
The quality I have come to expect.
Francois J - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker kuier in Sutherland.
Deon B - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier in Sutherland.
Tabu V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Desiré C - Feb 2023
Algehele gradering
Wish we could have spent more time at the guest house but unfortunately it was just an overnight stay.
Hennie D - Jan 2023
Algehele gradering
Ruim netjies en vriendelike ontvangs.
Madelein P - Des 2022
Algehele gradering
Comfortable rooms with an amazing host.
Tertia M - Nov 2022
Algehele gradering
Anelia is 'n lieflike gasvrou. Vars blomme uit die mooiste tuin in die dorre Karoo, lekker beskuit, sjerrie.
Japie V - Okt 2022
Algehele gradering
Juweel in die Karoo!
Adele G - Okt 2022
Algehele gradering
Spesiale bederf van begin tot einde!
Lees meerNeels H - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Deona S - Sep 2022
Algehele gradering
'n Keurig en kreatief ingerigte plek.
Pieter U - Jul 2022
Algehele gradering
Geriefliek en goed toegerus vir die koue winter.
Christian M - Jul 2022
Algehele gradering
Cozy, great value and possibly the best stay available in Sutherland.
Errol E - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker snoesig en warm in die koue.
Gordon B - Jul 2022
Algehele gradering
Loved the Hernia room.
Retha M - Jul 2022
Algehele gradering
Baie tevrede.
Susan H - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig, uitgerus.
Miemie N - Jun 2022
Algehele gradering
Verblyf uit die boonste rakke asook die ontbyt.
Andrea E - Mei 2022
Algehele gradering
Unique, friendly and comfortable.
Barry S - Mei 2022
Algehele gradering
Nice and central in town, very close to the only restuarant and pub and warm hospitality.
Len E - Apr 2022
Algehele gradering
Besonderse gasvryheid en kliëntediens - baie dankie!
Tabu V - Apr 2022
Algehele gradering
Skitterend by Skitterland.
Christo S - Apr 2022
Algehele gradering
Perfekte Karooverblyf.
Liza M - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Sybrand D - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangename en imposante oornagverblyf. Vriendelike en behulpsame personeel.
Ina D - Des 2021
Algehele gradering
Groot, netjiese kamers.
Monica E - Des 2021
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Tabu V - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlik. Van die ontvangs tot by die uitklok!
Malcolm F - Okt 2021
Algehele gradering
Relaxing, quiet, spacious and comfortable accommodation.
Trudie L - Sep 2021
Algehele gradering
Luukse ou wêreld se sjarme.
Pierre V - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties
Piet S - Sep 2021
Algehele gradering
So netjies en keurig gemeubileer. Linne en handdoeke puik toestand.
Lydia N - Sep 2021
Algehele gradering
Ideale verblyf op Sutherland.
Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Sutherland op sy beste.
Carol G - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderful winter weekend away.
Alta N - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Marisca H - Jul 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Chrisna R - Jul 2021
Algehele gradering
Skitterend.
Ferdo M - Mei 2021
Algehele gradering
Sutherland was bakgat!
Boyd G - Mei 2021
Algehele gradering
Lovely house, clean and comfy!
Martie C - Mei 2021
Algehele gradering
Excellent food, excellent accommodation and excellent hospitality!
Albe S - Apr 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Vriendelik ontvang.
Hester D - Mrt 2021
Algehele gradering
Great value for money.
Martin H - Jan 2021
Algehele gradering
Ongelooflik en baie vriendelike gasvrou!
Hannes M - Des 2020
Algehele gradering
Gasvry, netjies, aandag aan detail.
Raymond M - Des 2020
Algehele gradering
Skitterland is 'n goeie opsie vir net een nag of 'n langer kuier.
Carine V - Sep 2020
Algehele gradering
Soveel en meer!
Calie E - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker gebly en ontbyt was ingesluit. Baie vriendelik ontvang.
Leon W - Sep 2020
Algehele gradering
Uitsonderlik lekker gekuier.
Natalie B - Aug 2020
Algehele gradering
Skitterend!
Vivian B - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker, sal weer gaan.
David F - Okt 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Tuiste weg van die huis.
'n Pragtige ou huis, stapafstand van al die restaurante.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Martie G - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Charlotte L - Aug 2019
Algehele gradering
Baie nice.
Lesley S - Aug 2019
Algehele gradering
Delightful friendly accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlike vriendelike verblyf.
Ons het heerlik gebly en heerlike ontbyt gehad. Baie vriendelike diens. Wit linne. Elektriese komberse vir koue aande. Heel aangenaam.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Susan D - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik geleë.
Skitterland Gastehuis se terugvoer
Goeiedag Susan,
Baie dankie vir die terugvoer.
By die gastehuis is 'n kontaknommer teen die deur. Alle gaste wat na 15:00 arriveer, moet my kontak sodat ek kan kom oopsluit. Tot dusver was daar nog nooit 'n probleem nie want ek woon slegs 'n paar blokke van die gastehuis af.
Ek is jammer om te sien dat julle my as 'onvriendelik' ervaar het. Dit was beslis nie my intensie nie aangesien ek graag alle gaste hartlik wil verwelkom.
Groete,
Annelien
Sarona V - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf, baie sentraal, ongelukkig waterprobleme ervaar.
Hannelie R - Jul 2019
Algehele gradering
Annelien was baie hulpvaardig en haar ontbyte heerlik!
Elsa V - Jul 2019
Algehele gradering
Wonderlike verblyf op Sutherland.
Hanli S - Jul 2019
Algehele gradering
Luuksheid in die Karoo.
Dion S - Jun 2019
Algehele gradering
Lovely and clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige en skoon.
Ons was beïndruk met die netheid van die verblyf en algemene goeie diens. Die kamer was baie gemaklik en ons het die ontbyt geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Fanie V - Jun 2019
Algehele gradering
The Best in Town!
Christa R - Apr 2019
Algehele gradering
Gemiddeld.
André S - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Verblyf netjies en skoon. Ontbyt lekker. Dankie!
Blanche V - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige gastehuis, vriendelike mense.
Drikie S - Aug 2018
Algehele gradering
Warm, quiet, clean, neat, comfort.
Lees meerPierre L - Jul 2018
Algehele gradering
Kwaliteit.
Anna-maria F - Jul 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Dirk B - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker om by Skitterland te kon bly.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retiefstraat 15, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom